歌手: Nicholis Louw
时长: 02:30
Sê My ((Doen Dit Vir My)) - Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Marc Brendo[00:00:01]
Ek weet jou pa het nee gesê[00:00:15]
En jou ma wil my nie by jou hê[00:00:19]
Ek weet ek was verkeerd is jou hart gebreek[00:00:23]
Hoe sal ek weet of jy my weer wil hê[00:00:26]
Ek sal die sterre in jou hande lê[00:00:30]
As jy saggies in my oor kom sê[00:00:34]
Niemand in die wê reld sal ons ooit kan keer[00:00:38]
Dan sal ek weet dat jy my weer wil hê[00:00:41]
Sê my as jy my hand wil vashou[00:00:46]
Sê my dis weer okay[00:00:50]
Sê my jy wil my saamvat huistoe[00:00:53]
Knip jou oog en doen dit vir my[00:00:57]
Miskien is ek te rof vir jou[00:01:01]
Miskien soek jy n sagter ou[00:01:05]
Niemand in die wê reld sal my ooit kan keer[00:01:09]
As ek wil weet of jy my weer wil hê[00:01:12]
Sê my as jy my hand wil vashou[00:01:17]
Sê my dis weer okay[00:01:20]
Sê my jy wil my saamvat huistoe[00:01:24]
Knip jou oog en doen dit vir my[00:01:28]
Ooh ooh ooh doen dit vir my[00:01:32]
Ooh ooh ooh doen dit vir my[00:01:36]
Ooh ooh ooh doen dit vir my vir my vir my en jou[00:01:40]
Sê my as jy my hand wil vashou[00:01:49]
Sê my dis weer okay[00:01:53]
Sê my jy wil my saamvat huistoe[00:01:57]
Knip jou oog en doen dit vir my[00:02:01]
Sê my as jy my hand wil vashou[00:02:05]
Sê my dis weer okay[00:02:08]
Sê my jy wil my saamvat huistoe[00:02:12]
Knip jou oog en doen dit vir my[00:02:16]
Knip jou oog en doen dit vir my[00:02:20]