所属专辑:Rock Daai Lyfie
歌手: Nicholis Louw
时长: 04:26
Baby Jy's Myne - Nicholis Louw[00:00:00]
Myne[00:00:05]
Myne[00:00:07]
Myne[00:00:09]
Myne[00:00:10]
Myne[00:00:12]
Myne[00:00:14]
Na al die eensaam jare[00:00:16]
Het ek jou gekry[00:00:20]
Met jou donker oë[00:00:24]
Kyk jy dwarsdeur my[00:00:28]
Maar dis met jou lyfie[00:00:31]
Wat jy my planne verraai[00:00:35]
En dis jou glimlag[00:00:39]
Waarmee jy my om jou pinkie draai[00:00:43]
Die wereld hou op draai as ons twee saam is[00:00:47]
Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles[00:00:55]
Alles[00:01:00]
Al die manne sit en wonder[00:01:02]
Al die manne praat van jou[00:01:05]
Jy's die antwoord op my drome[00:01:09]
En ek sing my song vir jou[00:01:13]
Al die manne wil jou vashou[00:01:16]
Hulle almal wil jou he[00:01:20]
Jy is elkeen se begeerte[00:01:24]
Maar jy kyk vir my en se[00:01:28]
Baby jy's myne[00:01:31]
Baby jy's myne[00:01:35]
Baby jy's myne[00:01:39]
Baby jy's myne[00:01:42]
Myne[00:01:44]
Ons manne bly net mense[00:01:47]
Dis hoekom ek verstaan[00:01:51]
Jy maak dit duidelik[00:01:55]
Met wie jy huistoe gaan[00:01:59]
Laat die manne maar omval[00:02:02]
Laat die manne maar kyk[00:02:06]
Nee ek gee nie om nie[00:02:10]
Want ek weet jy's saam met my[00:02:14]
Die wereld hou op draai as ons twee saam is[00:02:18]
Saam is saam is saam is[00:02:23]
Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles[00:02:26]
Alles[00:02:31]
Al die manne sit en wonder[00:02:33]
Al die manne praat van jou[00:02:37]
Jy's die antwoord op my drome[00:02:40]
En ek sing my song vir jou[00:02:44]
Al die manne wil jou vashou[00:02:48]
Hulle almal wil jou he[00:02:51]
Jy is elkeen se begeerte[00:02:55]
Maar jy kyk vir my en se[00:02:59]
Baby jy's myne[00:03:03]
Baby jy's myne[00:03:06]
Baby jy's myne[00:03:10]
Baby jy's myne[00:03:14]
Myne myne[00:03:15]
Al die manne sit en wonder[00:03:17]
Al die manne praat van jou[00:03:21]
Jy's die antwoord op my drome[00:03:25]
En ek sing my song vir jou[00:03:29]
Al die manne wil jou vashou[00:03:32]
Hulle almal wil jou he[00:03:36]
Jy is elkeen se begeerte[00:03:40]
Maar jy kyk vir my en se[00:03:43]
Al die manne sit en wonder[00:03:47]
Al die manne praat van jou[00:03:51]
Jy's die antwoord op my drome[00:03:55]
En ek sing my song vir jou[00:03:58]
Al die manne wil jou vashou[00:04:02]
Hulle almal wil jou he[00:04:06]
Jy is elkeen se begeerte[00:04:09]
Maar jy kyk vir my en se[00:04:13]
Baby jy's myne[00:04:17]