所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Adam Tas
时长: 03:17
Storm van Liefde - Adam Tas[00:00:00]
Ek wil nie slaap nie want ek wil die droom van jou nie[00:00:07]
Ek wil nê rens kyk nie want oralste sien ek jou[00:00:14]
Dis nog nie die verlede nie want sommer is nie 'n rede nie[00:00:21]
So kom ons maak dit beter met 'n storm[00:00:28]
'N storm van liefde[00:00:33]
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie[00:00:35]
Want naby jou is ek 'n beter ou[00:00:41]
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie[00:00:45]
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie[00:00:48]
Ek sal nie[00:00:53]
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou[00:00:55]
Ek hou nie van stilte dit laat my dink aan jou[00:01:06]
En nou's ek heelte heelte verlief op jou[00:01:13]
Dis nog nie die verlede nie want skilpad dra nie vere nie[00:01:19]
So kom ons maak dit beter met 'n storm[00:01:26]
'N storm van liefde[00:01:31]
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie[00:01:33]
Want naby jou is ek 'n beter ou[00:01:40]
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie[00:01:43]
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie[00:01:46]
Ek sal nie[00:01:52]
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou[00:01:54]
Kom ons maak dit beter kom ons maak dit beter[00:02:01]
En kom ons maak dit beter met 'n storm[00:02:07]
'N storm van liefde[00:02:12]
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie[00:02:14]
Ek sal nie[00:02:19]
Want naby jou is ek 'n beter ou[00:02:21]
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie[00:02:24]
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie[00:02:27]
Ek sal nie[00:02:33]
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou[00:02:35]
Want naby jou is ek 'n beter ou[00:02:48]
My liefde vir jou kan ek nie tel nie[00:02:52]
Oooh ek wil nie sonder jou nie kan nie sonder jou nie ek sal nie[00:02:55]
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou[00:03:02]