• 转发
  • 反馈

《Hier Is ’N Mens》歌词


歌曲: Hier Is ’N Mens

所属专辑:Afrikaanse Goue Stemme

歌手: Gé Korsten

时长: 03:55

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hier Is ’N Mens

Lied Van Die Lewe - Ge Korsten[00:00:00]

Written by:S. Alexande[00:00:01]

Om jonk te wees bring lekker dae[00:00:08]

Die son skyn dan op elke dag[00:00:12]

Die kinders skaats en ry fiets in die strate[00:00:15]

Jongmense luister na nuwe plate[00:00:20]

Niemand d aan die tyd wat verby gaan[00:00:23]

En dat die lewe net nie stil sal staan[00:00:27]

En dat die lewe net nie stil sal staan[00:00:31]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:00:36]

Sing met my van jonk en oud[00:00:40]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:00:44]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:00:48]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:00:51]

Sing met my van jonk en oud[00:00:55]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:00:59]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:01:02]

Ja dikwels gaan dit so gou verby[00:01:06]

Maar die lewe sal nooit stilstaan[00:01:14]

Dae kom en dae gaan[00:01:18]

Die jonges trou en gaan op hul eie[00:01:21]

Nou kom daar soms sware tye[00:01:25]

Almal werk net vir die hede[00:01:29]

Ure maande en jare vlieg soos die wind verby[00:01:33]

Ure maande en jare vlieg soos die wind verby[00:01:38]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:01:46]

Sing met my van jonk en oud[00:01:50]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:01:53]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:01:57]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:02:01]

Sing met my van jonk en oud[00:02:05]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:02:08]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:02:12]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:02:16]

Die oues word dan ook weer ouer[00:02:23]

Hul word dan oupa en oumama[00:02:27]

Dae word dan vinnig korter[00:02:31]

Langsaam gaan die son dan onder[00:02:35]

Herinneringe laat ons oor die lewe wonder[00:02:39]

Lewe van mooi en troebel dae[00:02:43]

Staan einde toe[00:02:46]

Lewe van mooi en troebel dae[00:02:48]

Staan einde toe[00:02:54]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:03:02]

Sing met my van jonk en oud[00:03:05]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:03:09]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:03:13]

Sing met my 'n lied van die lewe[00:03:17]

Sing met my van jonk en oud[00:03:21]

Die lewe gee soveel mooier dae[00:03:24]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:03:28]

Maar dikwels gaan dit so gou verby[00:03:31]

So gou verby[00:03:37]

So gou verby[00:03:43]

So gou verby[00:03:49]