• 转发
  • 反馈

《Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe》歌词


歌曲: Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe

所属专辑:Afrikaanse Goue Stemme

歌手: Gé Korsten

时长: 03:14

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe - Ge Korsten[00:00:00]

Written by:T. Du Toit[00:00:00]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:00:00]

Oëoëoëoëoë[00:00:06]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:00:11]

Ek soen jou so graag op jou mond[00:00:18]

As jy by my bly dan weet ek dis jy[00:00:25]

Jy's hemel op aarde vir my[00:00:32]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:00:39]

Ek raak graag so saggies jou hand[00:00:46]

As jy by my bly dan weet ek dis jy[00:00:53]

Jy's hemel op aarde vir my[00:01:00]

Dat ons twee mekaar ontmoet het[00:01:10]

Kan geen toeval wees[00:01:13]

Wat die noodlot ons nog gee[00:01:17]

Kan tog net liefde wees[00:01:20]

As mens glo in ware liefde[00:01:24]

Dit het ons geleer[00:01:27]

Dan kan niks ons ooit skei nie[00:01:31]

Want ons liefde word net altyd meer en meer[00:01:33]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:01:39]

Ek soen jou so graag op jou mond[00:01:46]

As jy by my bly dan weet ek dis jy[00:01:53]

Jy's hemel op aarde vir my[00:02:00]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:02:07]

Ek raak graag so saggies jou hand[00:02:14]

As jy by my bly dan weet ek dis jy[00:02:21]

Jy's hemel op aarde vir my[00:02:28]

Ek kyk graag so diep in jou oë[00:02:35]

Ek soen jou so graag op jou mond[00:02:41]

As jy by my bly dan weet ek dis jy[00:02:48]

Jy's hemel op aarde vir my[00:02:55]