所属专辑:Hier naby Jou
歌手: Nicholis Louw
时长: 02:52
Welkom By My Party - Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Nicholis Louw/Sven Lõhmus/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]
Hey hey vandag begin die naweek[00:00:23]
Bel die girls vanaand gaan ons party[00:00:26]
Jy weet almal dink dis tyd vir 'n jol[00:00:29]
Hou vas ek gaan 'n plan maak[00:00:34]
Bel elke siel wat nog saakmaak[00:00:37]
Hey jy bring 'n paar wilde lywe saam[00:00:40]
Lewe net een keer[00:00:45]
Kuier sommer dwarsdeur[00:00:47]
Druk haar tot die son opkom[00:00:48]
Hey jy welkom by my party[00:00:51]
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie[00:00:54]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:00:57]
Niemand sal die nag vergeet[00:01:00]
Hey jy welkom by my partie[00:01:03]
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie[00:01:05]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:01:08]
Niemand sal die nag vergeet[00:01:11]
Vat so strap los jou hare[00:01:14]
Kom slaan die dromme en kitare[00:01:17]
Hou vas haal asem en dan rock ons weer[00:01:20]
Vat 5 dinge raak warm[00:01:26]
Hou jou girl vas in jou arms[00:01:28]
Hey hey hier is iets anders in die lug[00:01:31]
Lewe net een keer[00:01:37]
Kuier sommer dwarsdeur[00:01:38]
Druk haar tot die son opkom[00:01:39]
Hey jy welkom by my party[00:01:42]
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie[00:01:45]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:01:48]
Niemand sal die nag vergeet[00:01:51]
Hey jy welkom by my partie[00:01:54]
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie[00:01:56]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:01:59]
Niemand sal die nag vergeet[00:02:02]
Hey jy welkom by my party[00:02:22]
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie[00:02:25]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:02:28]
Niemand sal die nag vergeet[00:02:30]
Hey jy welkom by my partie[00:02:33]
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie[00:02:36]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:02:39]
Niemand sal die nag vergeet[00:02:42]
Ons gaan rock en ons gaan uithaak[00:02:45]
Niemand sal die nag vergeet[00:02:47]