• 转发
  • 反馈

《Ek Onthou》歌词


歌曲: Ek Onthou

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Onthou

Ek Onthou - Nicholis Louw[00:00:00]

Wat is dit as ek net terug dink aan jou[00:00:08]

Dinge wat in jou gedagtes dwaal[00:00:15]

Hoe weet jy waar ek was[00:00:22]

Was jy daar soek jy my[00:00:30]

Ek mis jou maar ek laat jou vry[00:00:33]

Baby luister net vir 'n oomblik[00:00:37]

Na jouself en die dinge wat jy sê[00:00:44]

Niks maak sin nie maar dit maak my seer[00:00:52]

As jy wou kon ons alles gekeer het[00:00:59]

Want ek onthou daardie nag[00:01:06]

Toe ek my hart vir jou wys[00:01:12]

En ek onthou daardie dag[00:01:14]

Toe ons paaie kruis[00:01:19]

Die dinge wat jy gesê het[00:01:21]

Die kyk wat jy my gegee het[00:01:25]

Alles is verby maar ek onthou[00:01:29]

Liefde is nie altyd genoeg nie[00:01:36]

Weet jy jy't dit aan my bewys[00:01:43]

Nou's ons uit jy is ver van my[00:01:51]

Niks is reg want jy is weg[00:01:58]

As ek jou net weer kon soen[00:02:02]

Want ek onthou daardie nag[00:02:05]

Toe ek my hart vir jou wys[00:02:10]

En ek onthou daardie dag[00:02:13]

Toe ons paaie kruis[00:02:18]

Die dinge wat jy gesê het[00:02:20]

Die kyk wat jy my gegee het[00:02:24]

Alles is verby maar ek onthou[00:02:28]

Toe ek 'n kind was het ek gedroom van meisies soos jy[00:02:35]

En die kind in my hou nog aan[00:02:42]

Nou's ons uit jy's weg van my[00:02:50]

Niks is reg jy is weg[00:02:57]

Kan ek jou nog net een keer soen[00:03:01]

Want ek onthou daardie nag[00:03:04]

Toe ek my hart vir jou wys[00:03:10]

En ek onthou daardie dag[00:03:12]

Toe ons paaie kruis[00:03:17]

Die dinge wat jy gesê het[00:03:19]

Die kyk wat jy my gegee het[00:03:23]

Alles is verby maar ek onthou[00:03:27]

Want ek onthou daardie nag[00:03:30]

Toe ek my hart vir jou wys[00:03:36]

En ek onthou daardie dag[00:03:38]

Toe ons paaie kruis[00:03:43]

Die dinge wat jy gesê het[00:03:45]

Die kyk wat jy my gegee het[00:03:49]

Alles is verby maar ek onthou[00:03:53]