• 转发
  • 反馈

《So Rock Ons Die Wêreld Reg》歌词


歌曲: So Rock Ons Die Wêreld Reg

所属专辑:So Rock Ons Die Wêreld Reg

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:33

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

So Rock Ons Die Wêreld Reg

So Rock Ons Die Wêreld Reg - Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:02]

So doen ons die myle[00:00:18]

En so huil die byle[00:00:20]

Ons lewe dit[00:00:22]

En niemand kry ons onder nie[00:00:25]

Almal wil oor ons lees[00:00:27]

Want almal wil soos ons wees[00:00:29]

Ons lewe dit[00:00:32]

Steek die vlam aan die brand[00:00:34]

Om en om en om die wêreld[00:00:37]

Wag dit net vir jou[00:00:41]

Son en maan sal kom en gaan[00:00:46]

Dis joune[00:00:50]

So maak jou reg[00:00:52]

So rock ons die wêreld reg[00:00:54]

So maak ons 'n beter plek[00:00:59]

So rock ons die wêreld reg[00:01:03]

Staan sterk[00:01:08]

Ons doen dinge anders[00:01:11]

Niemand rock die wêreld soos jy[00:01:13]

Niemand doen dit beter[00:01:25]

Wêreldrekord brekers[00:01:27]

Ons lewe dit[00:01:29]

Ons lewe dit[00:01:30]

En niks kry ons ooit onder nie[00:01:31]

Vergeet van jou verlede[00:01:34]

Dis lankal al vergewe[00:01:36]

Jy's die pyl se punt[00:01:38]

En môre sal die son weer skyn[00:01:41]

Son en maan sal kom en gaan[00:01:43]

Dis joune[00:01:47]

So maak jou reg[00:01:49]

So rock ons die wêreld reg[00:01:51]

So maak ons 'n beter plek[00:01:56]

So rock ons die wêreld reg[00:02:00]

Staan sterk[00:02:05]

Ons doen dinge anders[00:02:08]

Niemand rock die wêreld soos jy[00:02:10]

Ons sal nooit opgee nie[00:02:38]

Ons sal nooit ingee nie[00:02:43]

So rock[00:02:47]

So rock ons die wêreld reg[00:02:49]

So maak ons 'n beter plek[00:02:53]

So rock ons die wêreld reg[00:02:58]

Staan sterk[00:03:02]

Ons doen dinge anders[00:03:05]

So rock ons die wêreld reg[00:03:07]

So maak ons 'n beter plek[00:03:11]

So rock ons die wêreld reg[00:03:16]

Staan sterk ons rock die wêreld[00:03:21]

Ons doen dinge anders[00:03:24]

Niemand rock die wêreld soos jy[00:03:26]