• 转发
  • 反馈

《Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?》歌词


歌曲: Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?

所属专辑:Afrikaans se Goue Sterre

歌手: Adam Tas

时长: 03:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas[00:00:00]

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis[00:00:17]

Sit liewe jesus en my pa[00:00:21]

Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla[00:00:25]

Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos[00:00:33]

Daar's 'n glimlag op jesus se gesig[00:00:41]

En in my pa se blou blou oë[00:00:45]

En is dit is hoe sy hemel lyk[00:00:50]

En is dit is hoe sy hemel proe[00:00:54]

En hoeveel paaitjies moes hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:00:58]

En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:01:06]

Op 'n visserman skuit in 'n silwer see[00:01:30]

Sit my vriend schalk en vang[00:01:35]

Sulke groot vet visse wat sy nette skeur[00:01:39]

En soos reë n in sy boot in val[00:01:43]

En ek sien hoe hy na sy hemel kyk daar's 'n glimlag in sy oë[00:01:47]

En sy laaste vakansie was so welverdiend[00:01:55]

Soos manna uit die hand van bo[00:01:59]

En is dit is hoe sy hemel lyk[00:02:03]

En is dit is hoe sy hemel proe[00:02:07]

En hoeveel paaitjies mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:02:12]

En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van daai hemel te proe[00:02:20]

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis[00:02:45]

Sit liewe jesus en my pa[00:02:48]

Hulle praat so oor die boerdery en sê alles is okay my bra[00:02:53]