• 转发
  • 反馈

《Vat My Hand》歌词


歌曲: Vat My Hand

所属专辑:Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1

歌手: Heinz Winckler

时长: 03:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Vat My Hand

Vat My Hand - Heinz Winckler[00:00:00]

Written by:Emil Struwig[00:00:01]

Soos ek staan hier in jou oe[00:00:09]

Weet ek jy is gestuur van bo[00:00:13]

Om met my hart te toor[00:00:19]

En elke keer wat ek jou soen[00:00:25]

Begin my wereld draai en ek weet[00:00:29]

Ons is bedoel[00:00:35]

So vat my hand[00:00:39]

En moenie los[00:00:41]

My lewe vir jou[00:00:43]

Dis wat liefde kos[00:00:45]

Ons het n lewe saam begin[00:00:47]

Want die engele[00:00:52]

Het ons na mekaar gebring[00:00:53]

Elke keer wat ek aan jou raak[00:01:01]

Begin my hartdie waarheid praat[00:01:05]

Wat ons is bedoel[00:01:11]

Wat ons is bedoel[00:01:13]

En omdat ons vir mekaar gemaak is[00:01:17]

Weet ek in my hart[00:01:22]

Dat jy dat jy ook so voel[00:01:24]

So vat my hand[00:01:31]

En moenie los[00:01:33]

My lewe vir jou[00:01:35]

Dis wat liefde kos[00:01:37]

Ons het n lewe saam begin[00:01:39]

Want die engele[00:01:44]

Het ons na mekaar gebring[00:01:45]

So vat my hand[00:01:51]

En moenie los[00:01:53]

My lewe vir jou[00:01:55]

Dis wat liefde kos[00:01:57]

Ons het n lewe saam begin[00:01:59]

Want die engele[00:02:04]

Het ons na mekaar gebring[00:02:06]

Jy's die bloed wat vloei hier in my are[00:02:12]

Jy's die stram van my hart se snare[00:02:17]

Jy's die lug wat skyn op n donker pad[00:02:21]

Jy's die beste besluit wat ek kon[00:02:26]

So vat my hand[00:02:34]

En moenie los[00:02:35]

My lewe vir jou[00:02:37]

Dis wat liefde kos[00:02:39]

Ons het n lewe saam begin[00:02:41]

Want die engele[00:02:45]

Het ons na mekaar gebring[00:02:48]

So vat my hand[00:02:53]

En moenie los[00:02:55]

My lewe vir jou[00:02:57]

Dis wat liefde kos[00:02:59]

Ons het n lewe saam begin[00:03:01]

Want die engele[00:03:06]

Het ons na mekaar gebring[00:03:08]