所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:31
My Hart is aan die Brand - Nicholis Louw[00:00:00]
Daar kom 'n tyd in elke man se lewe[00:00:18]
Wat jy wil weet net waar die liefde lê[00:00:25]
Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om[00:00:33]
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby[00:00:40]
Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo[00:00:47]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:00:50]
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan[00:00:54]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:00:58]
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:01:02]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:01:06]
My hart is aan die brand[00:01:10]
My hart is aan die brand[00:01:12]
My hart is aan die brand oor jou[00:01:13]
Daar is 'n plan en daar is 'n rede[00:01:20]
Maak net die beste van wat jy kry[00:01:27]
Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself[00:01:35]
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien[00:01:42]
Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo[00:01:49]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:01:53]
Sit my af en sit my aan[00:01:57]
Ek wil bly en ek wil gaan[00:01:59]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:00]
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:02:04]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:08]
My hart is aan die brand[00:02:12]
My hart is aan die brand[00:02:14]
My hart is aan die brand oor jou[00:02:16]
Ek kan my geluk nie glo[00:02:19]
Ek was onder nou's ek bo[00:02:21]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:23]
Sit my af en sit my aan[00:02:27]
Ek wil bly en ek wil gaan[00:02:29]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:31]
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:02:34]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:38]
My hart is aan die brand[00:02:42]
My hart is aan die brand[00:02:44]
My hart is aan die brand oor jou[00:02:46]
Ek kan my geluk nie glo[00:02:50]
Ek was onder nou's ek bo[00:02:51]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:53]
Sit my af en sit my aan[00:02:57]
Ek wil bly en ek wil gaan[00:02:59]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:03:01]
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:03:05]
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:03:08]
My hart is aan die brand[00:03:12]
My hart is aan die brand[00:03:14]
My hart is aan die brand oor jou[00:03:16]
My hart is aan die brand[00:03:20]
My hart is aan die brand[00:03:22]
My hart is aan die brand oor jou[00:03:24]