• 转发
  • 反馈

《Sit die Lig Aan》歌词


歌曲: Sit die Lig Aan

所属专辑:Rock Daai Lyfie

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:10

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Sit die Lig Aan

Sit Die Lig Aan - Nicholis Louw[00:00:00]

Wil jy gaan wegkruip in die donker[00:00:33]

Dit is nag en niemand sal ons vang[00:00:36]

Gesteelde vrugte is mos lekker[00:00:39]

Waar kom jy vandaan[00:00:43]

In die donker sien jy niks nie[00:00:46]

Kruip jy weg of staan ek reg voor jou[00:00:50]

Wil jy speel of is jy bang[00:00:53]

Die donker gaan ons vang[00:00:56]

Sit die lig aan[00:01:00]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:01:01]

Sit die lig aan[00:01:03]

Kom soen my oppie wang[00:01:04]

Sit die lig aan[00:01:06]

Want gogga maak vir baba bang[00:01:08]

Ek gaan jou vang[00:01:10]

Sommer want ek kan[00:01:11]

Sit die lig aan[00:01:13]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:01:15]

Sit die lig aan[00:01:17]

Kom soen my oppie wang[00:01:18]

Sit die lig aan[00:01:20]

Want gogga maak vir baba bang[00:01:22]

Ek gaan jou vang[00:01:24]

Sommer want ek kan[00:01:25]

Sommer want ek kan[00:01:27]

Sommer want ek kan[00:01:28]

Jy steel my hart hier in die donker[00:01:31]

Sit die lig aan en kom steel hom weer[00:01:34]

As jy net vra sal ek jou gee[00:01:38]

Wat jou hart begeer[00:01:41]

As ek in jou oë kyk dan[00:01:45]

Raak my hele lewe deurmekaar[00:01:48]

In die donker voel ek beter[00:01:52]

Hoop ek kry jou daar[00:01:55]

Sit die lig aan[00:01:58]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:01:59]

Sit die lig aan[00:02:01]

Kom soen my oppie wang[00:02:03]

Sit die lig aan[00:02:05]

Want gogga maak vir baba bang[00:02:06]

Ek gaan jou vang[00:02:08]

Sommer want ek kan[00:02:10]

Sit die lig aan[00:02:12]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:02:13]

Sit die lig aan[00:02:15]

Kom soen my oppie wang[00:02:16]

Sit die lig aan[00:02:18]

Want gogga maak vir baba bang[00:02:20]

Ek gaan jou vang[00:02:22]

Sommer want ek kan[00:02:23]

Sal jy sal jy by my bly[00:02:25]

Jy hoort hier aan my sy[00:02:30]

Sien jy ons liefde gloei[00:02:34]

Jy's my lig in die donker[00:02:37]

Sit die lig aan[00:02:39]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:02:40]

Sit die lig aan[00:02:42]

Kom soen my oppie wang[00:02:44]

Sit die lig aan[00:02:46]

Want gogga maak vir baba bang[00:02:47]

Ek gaan jou vang[00:02:49]

Sommer want ek kan[00:02:51]

Sit die lig aan[00:02:53]

Ek voel jy maak my knieë lam[00:02:54]

Sit die lig aan[00:02:56]

Kom soen my oppie wang[00:02:58]

Sit die lig aan[00:03:00]

Want gogga maak vir baba bang[00:03:01]

Ek gaan jou vang[00:03:03]

Sommer want ek kan[00:03:04]