歌手: Nicholis Louw
时长: 03:57
Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw[00:00:00]
Groot bruin oë wat my dood wil kyk[00:00:15]
Met 'n gladde nat vel my gedagtes wyk[00:00:22]
Want my kop trek skeef as ek na haar staar[00:00:29]
Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar[00:00:33]
My hande sweet hoe sal ek vaar[00:00:37]
As ek my kans nou vat en ek sê vir haar[00:00:41]
Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê[00:00:47]
Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê[00:00:54]
Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam[00:01:02]
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan[00:01:09]
Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk[00:01:18]
Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd[00:01:25]
Sien sy's hopeloos te mooi vir 'n ou soos ek[00:01:32]
Daai sag rooi lippe soen my op die bek[00:01:37]
Ek dog ek staan toe't ek klaar geval[00:01:40]
En ek smile so breed want sy't gesê sy sal[00:01:44]
Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê[00:01:50]
Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê[00:01:58]
Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam[00:02:05]
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan[00:02:12]
My gedagtes dwaal na my meisie se oë[00:02:32]
Hoe ry die boere sit sit so[00:02:36]
Ek sing vir haar 'n liedjie maar sy sê ek sing sleg[00:02:40]
En toe sy my weer soek toe is ek weg[00:02:44]
Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê[00:02:50]
Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê[00:02:57]
Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam[00:03:05]
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan[00:03:12]
Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê[00:03:20]
Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê[00:03:27]
Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam[00:03:34]
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan[00:03:42]
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan[00:03:49]