所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Andritte
时长: 03:30
Hier in my wonde stol ek die rëen[00:00:10]
Jy vra die waarheid[00:00:14]
Ek hou die leun[00:00:16]
Ek gee net dit wat ek wil gee[00:00:18]
En jy vat als wat jy kan kry[00:00:22]
Appels en pere, die maan en die son[00:00:29]
Een bring gewere die ander ’n blom[00:00:32]
Ek gee net dit wat ek wil gee[00:00:36]
En jy vat als wat jy kan kry[00:00:40]
Napoleon sou ’n witvlag hys[00:00:47]
’n Gentleman sou huistoe gaan[00:00:51]
Die pous sou jou sê jy's wys[00:00:55]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:00:59]
Die president sou op CNN[00:01:05]
Sy goedjies pak en huistoe gaan[00:01:09]
De Wet sou Fleur omdraai[00:01:13]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:01:17]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:01:21]
Ek vra jou water jy bring die wind[00:01:28]
Jy vra ’n koning ek bly ’n kind[00:01:32]
Ek gee net dit wat ek wil gee[00:01:36]
En jy vat als wat jy kan kry[00:01:40]
Napoleon sou ’n witvlag hys[00:01:47]
’n Gentleman sou huistoe gaan[00:01:51]
Die pous sou jou sê jy's wys[00:01:55]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:01:59]
Die president sou op CNN[00:02:05]
Sy goedjies pak en huistoe gaan[00:02:09]
De Wet sou Fleur omdraai[00:02:13]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:02:17]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:02:21]
Napoleon sou ’n witvlag hys[00:02:25]
’n Gentleman sou huistoe gaan[00:02:29]
Die pous sou jou sê jy's wys[00:02:33]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:02:37]
Die president sou op CNN[00:02:43]
Sy goedjies pak en huistoe gaan[00:02:47]
De Wet sou Fleur omdraai[00:02:51]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:02:55]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:02:59]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:03:03]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:03:07]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:03:11]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:03:15]
Maar my liefling hoekom bly jy staan[00:03:19]
Ag my liefling hoekom bly jy staan[00:03:23]