• 转发
  • 反馈

《Gaan se vir die Angels》歌词


歌曲: Gaan se vir die Angels

所属专辑:10+10

歌手: Adam Tas

时长: 02:29

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Gaan se vir die Angels

Gaan se vir die Angels - Adam Tas[00:00:00]

Written by:Adam Tas/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte[00:00:02]

Begrawe vir my in die platteland[00:00:06]

Gooi my kissie toe met bosveld sand[00:00:10]

Met geen lig wat skyn[00:00:14]

Begrawe vir my in die platteland[00:00:17]

Balsem vir my met oil of ole[00:00:24]

Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo[00:00:28]

En los vir my daar doer my in die platteland[00:00:32]

Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels[00:00:41]

Gaan sê vir angels ek is op pad na bo[00:00:48]

Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels[00:00:55]

Gaan sê vir angels ek is op pad na bo[00:01:02]

As die here my kom haal op 'n dag soos[00:01:10]

Die[00:01:13]

Met 'n smile op my gesig en die son op[00:01:14]

My rug[00:01:16]

Sal ek rustig slaap daar doer in die platteland[00:01:17]

En gee my goed vir die wat dit soek[00:01:28]

Los net my kierie my skoene en my hoed[00:01:32]

Vergeet van my[00:01:35]

Begrawe vir my in die platteland[00:01:39]

Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels[00:01:45]

Gaan sê vir angels ek is op pad na bo[00:01:52]

Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels[00:01:59]

Gaan sê vir angels ek is op pad na bo[00:02:06]

Gaan begrawe my in die platteland[00:02:14]

Gooi my kissie toe met bosveld sand[00:02:17]