所属专辑:Hier naby Jou
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:22
Geen Probleem (没问题) - Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Torben Palm/Kribbelköpp/Don Kelly[00:00:01]
Ek speel kitaar sodat jy kan dans[00:00:13]
Die nag is mos nog jonk[00:00:17]
Jy maak iets wakker binne my[00:00:20]
Ek's die petrol jy's die vonk[00:00:23]
Kom vat net eers my wêreld oor[00:00:27]
Kom draai my op my kop[00:00:30]
My oë soek heeltyd na jou[00:00:34]
Jy gee my lewe skop[00:00:37]
Geen probleem ek en jy[00:00:40]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:00:44]
Geen probleem die tyd is min[00:00:47]
Maar môre oggend sal jy my goed ken[00:00:51]
En as ek gaan sal jy weet[00:00:54]
Ek het my alles net vir jou gegee[00:00:57]
Geen probleem ek en jy[00:01:01]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:01:04]
Wat doen ons twee later[00:01:09]
Of gaan ons net hier bly[00:01:12]
Ons kan die heel aand daaroor praat[00:01:15]
Of jy kan my gaan wys[00:01:19]
Kom vat net eers my wêreld oor[00:01:22]
Kom draai my op my kop[00:01:25]
My oë soek heeltyd na jou[00:01:29]
Jy gee my lewe skop[00:01:32]
Geen probleem ek en jy[00:01:35]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:01:39]
Geen probleem die tyd is min[00:01:42]
Maar môre oggend sal jy my goed ken[00:01:45]
En as ek gaan sal jy weet[00:01:48]
Ek het my alles net vir jou gegee[00:01:53]
Geen probleem ek en jy[00:01:56]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:01:59]
Geen probleem ek en jy[00:02:16]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:02:20]
Geen probleem die tyd is min[00:02:23]
Maar môre oggend sal jy my goed ken[00:02:26]
En as ek gaan sal jy weet[00:02:30]
Ek het my alles net vir jou gegee[00:02:34]
Geen probleem ek en jy[00:02:37]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:02:40]
Geen probleem ek en jy[00:02:44]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:02:47]
Geen probleem die tyd is min[00:02:50]
Maar môre oggend sal jy my goed ken[00:02:54]
En as ek gaan sal jy weet[00:02:57]
Ek het my alles net vir jou gegee[00:03:01]
Geen probleem ek en jy[00:03:04]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:03:07]
Geen probleem ek en jy[00:03:11]
Ons gaan die hele nag nog wakker bly[00:03:14]