• 转发
  • 反馈

《24/7/365》歌词


歌曲: 24/7/365

所属专辑:n Spesiale Aand Met, Heinz Winckler

歌手: Heinz Winckler

时长: 03:41

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

24/7/365

24/7/365 (Live) - Heinz Winckler[00:00:00]

Written by : Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]

Tyd vlieg vinnig by ons verby elke oomblik is n skat vir jou en my[00:00:14]

Maak nie saak waar ek is saam met jou nie[00:00:22]

Ek sê te veel eendag as ek groot is[00:00:29]

Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou[00:00:32]

Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou[00:00:36]

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:00:43]

Hoe lief ek is vir jou[00:00:51]

24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:00:58]

Hoe lief ek is vir jou[00:01:05]

Vir jou[00:01:11]

4 seisoene week 52[00:01:20]

Die horlosie se wyser tik net voort[00:01:23]

Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort[00:01:27]

As n tydmasjien moontlik was[00:01:34]

Sou ek net belangstel indien dit vir my[00:01:38]

Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee[00:01:41]

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:01:49]

Hoe lief ek is vir jou[00:01:56]

24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek[00:02:03]

Hoe lief ek is vir jou[00:02:11]

Ek wens ek was n towenaar[00:02:18]

Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar[00:02:21]

Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly[00:02:24]

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:33]

Hoe lief ek is vir jou[00:02:40]

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:47]

Hoe lief ek is vir jou[00:02:54]

24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:03:01]

Hoe lief ek is vir jou[00:03:09]

Vir jou[00:03:15]

Vir jou[00:03:19]

Vir jou[00:03:22]

Vir jou[00:03:30]