• 转发
  • 反馈

《As jy weer kyk》歌词


歌曲: As jy weer kyk

所属专辑:Hier naby Jou

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:41

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

As jy weer kyk

As jy weer kyk (如果你回头看看) - Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:Axel Schwarz/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]

Eva het 'n man verlei[00:00:24]

Daar was 'n slang in die gras soos tussen jou en my[00:00:27]

Jou oë gaan my nog onderkry[00:00:32]

Die versoeking raak groot jy maak 'n vuur in my[00:00:34]

Ek weet ek gaan my kans nog kry[00:00:39]

Ek weet jy kyk vir my[00:00:42]

Ek het jou in my bloed[00:00:45]

Ek het jou in my are[00:00:47]

Liefde maak my blind[00:00:49]

Ek kam vir jou my hare[00:00:51]

Mag ek nader kom[00:00:53]

My hart tik soos 'n bom[00:00:55]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:00:57]

Ek het jou in my bloed[00:01:00]

Ek het jou in my are[00:01:02]

Liefde maak my blind[00:01:04]

Ek kam vir jou my hare[00:01:06]

Druk my teen die muur[00:01:08]

Soen my vir 'n uur[00:01:10]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:01:11]

As jy weer kyk[00:01:16]

Hoeveel pyn moet ek nog verduur[00:01:25]

Waar's jy nou jy weet ek soek jou hier[00:01:28]

Kan ek vanaand dalk 'n soen kry[00:01:32]

My gedagtes hardloop alweer weg met my[00:01:35]

Ek weet ek gaan my kans nog kry[00:01:40]

Ek weet jy kyk vir my[00:01:43]

Ek het jou in my bloed[00:01:46]

Ek het jou in my are[00:01:48]

Liefde maak my blind[00:01:49]

Ek kam vir jou my hare[00:01:51]

Mag ek nader kom[00:01:54]

My hart tik soos 'n bom[00:01:55]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:01:57]

Ek het jou in my bloed[00:02:01]

Ek het jou in my are[00:02:03]

Liefde maak my blind[00:02:05]

Ek kam vir jou my hare[00:02:06]

Druk my teen die muur[00:02:09]

Soen my vir 'n uur[00:02:10]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:02:12]

As jy weer kyk[00:02:16]

Ek het jou in my bloed[00:02:31]

Ek het jou in my are[00:02:33]

Liefde maak my blind[00:02:35]

Ek kam vir jou my hare[00:02:36]

Mag ek nader kom[00:02:39]

My hart tik soos 'n bom[00:02:41]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:02:42]

Ek het jou in my bloed[00:02:46]

Ek het jou in my are[00:02:48]

Liefde maak my blind[00:02:50]

Ek kam vir jou my hare[00:02:52]

Druk my teen die muur[00:02:54]

Soen my vir 'n uur[00:02:56]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:02:58]

Ek het jou in my bloed[00:03:01]

Ek het jou in my are[00:03:03]

Liefde maak my blind[00:03:05]

Ek kam vir jou my hare[00:03:07]

Mag ek nader kom[00:03:09]

My hart tik soos 'n bom[00:03:11]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:03:13]

Ek het jou in my bloed[00:03:16]

Ek het jou in my are[00:03:18]

Liefde maak my blind[00:03:20]

Ek kam vir jou my hare[00:03:22]

Druk my teen die muur[00:03:24]

Soen my vir 'n uur[00:03:26]

Ek gaan ontplof as jy weer kyk[00:03:28]

As jy weer kyk[00:03:32]