歌手: Corlea Botha
时长: 03:11
Ek Mis Jou Elke Dag - Patrizio Buanne (帕吉欧)[00:00:00]
Written by:R Joubert[00:00:02]
Van vroegaand al skyn die hawe se ligte[00:00:11]
Hul knipoog en dans oor die kaai[00:00:14]
Die nagwind waai koud daar's reën in die lug[00:00:18]
Ek voel nie die sproei teen my waai[00:00:22]
Dis so 'n eensame aand[00:00:25]
Die afskeid lê swaar in my heart[00:00:29]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:00:34]
Die dae wat vreugde was is nou net seer[00:00:40]
Elke dag word 'n weer probeer[00:00:48]
Of is alles verby[00:00:51]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:00:55]
By middernagure by gister se vure[00:01:03]
Dink ek sonder jou oor wat was[00:01:06]
In oggend se koeltes vra ek wat die doel is[00:01:10]
En kyk teen ons ou foto's vas[00:01:14]
Dis so 'n eensame aand[00:01:17]
Die afskeid lê koud in my hart[00:01:21]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:01:25]
Die dae wat vreugde was is nou net seer[00:01:32]
Elke dag word 'n weer probeer[00:01:39]
Of is alles verby[00:01:43]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:01:47]
Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is[00:01:55]
Ek mis jou ek soek jou ek wil net weer teen jou kom rus[00:02:01]
Elke dag word 'n weer probeer[00:02:22]
Of is alles verby[00:02:26]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:02:30]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:02:37]
Die dae wat vreugde was is nou net seer[00:02:44]
Elke dag word 'n weer probeer[00:02:51]
Of is alles verby[00:02:55]
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer[00:02:58]