• 转发
  • 反馈

《Wie Ek Is》歌词


歌曲: Wie Ek Is

所属专辑:Wie Ek Is

歌手: Corlea Botha

时长: 03:53

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Wie Ek Is

Wie Ek Is - Corlea Botha[00:00:00]

Vasgevang en so verlore[00:00:01]

Teen die mure staan my naam[00:00:08]

Hoog baklei teen al my spoke[00:00:14]

Teen die foto's in my raam[00:00:22]

In my eensaamheid[00:00:28]

Kom besef en rede uit waarheid[00:00:35]

Net vir my[00:00:43]

Om my lewe terug te kry[00:00:48]

Soveel redes sesluite[00:00:51]

En als is verby[00:00:55]

Sonder jou[00:00:58]

Om my drome weer te bou[00:01:01]

En van voor af[00:01:05]

Te leer om te bly[00:01:07]

Wie ek is wie ek is[00:01:11]

In jou briewe en akoorde[00:01:27]

Het my hart tot nuut geleer[00:01:34]

Niemand anders in my woorde[00:01:40]

Oohoo[00:01:46]

My hart is in beheer[00:01:48]

En in my gebrokenheid[00:01:53]

Breuk deur die stilte[00:02:00]

My waarheid[00:02:03]

Net vir my[00:02:05]

Om my lewe terug te kry[00:02:10]

Soveel redes besluite[00:02:13]

En als is verby[00:02:17]

Sonder jou[00:02:20]

Om my drome weer te bou[00:02:23]

En van voor af[00:02:27]

Te leer om te bly[00:02:29]

Jy was lief vir my[00:02:35]

Dit was ons tyd[00:02:37]

Maar liefling almal se[00:02:40]

Sand hardloop uit[00:02:43]

Net vir my[00:03:00]

Om my lewe terug te kry[00:03:04]

Soveel redes Besluite[00:03:08]

En als is verby[00:03:12]

Sonder jou[00:03:15]

Om my drome weer te bou[00:03:19]

En van voor af[00:03:22]

Te leer om te bly[00:03:23]

Wie ek is wie ek nog altyd was[00:03:32]

您可能还喜欢Corlea Botha的歌曲: