所属专辑:Storm van Liefde
歌手: Adam Tas
时长: 02:25
Begrawe vir my in die Platteland[00:00:07]
Gooi my kissie toe met Bosveld sand [00:00:10]
Met geen lig wat skyn[00:00:13]
Begrawe vir my in die Platteland[00:00:17]
Balsem vir my met Oil of Olay[00:00:24]
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo[00:00:27]
En los vir my[00:00:31]
Daar doer in die Platteland[00:00:34]
Gaan sê vir die angels[00:00:40]
Gaan sê vir die angels[00:00:44]
Gaan sê vir die angels[00:00:47]
Ek’s op pad na bo[00:00:50]
Gaan sê vir die angels[00:00:54]
Gaan sê vir die angels[00:00:57]
Gaan sê vir die angels[00:01:01]
Ek’s op pad na bo[00:01:04]
As die Here my kom haal op 'n dag soos die[00:01:08]
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap[00:01:12]
Daar doer in die Platteland[00:01:19]
En gee my goed vir die wat dit soek[00:01:26]
Los net my kierie, my skoene en my hoed[00:01:29]
Vergeet van my[00:01:33]
Begrawe vir my in die Platteland[00:01:36]
Gaan sê vir die angels[00:01:42]
Gaan sê vir die angels[00:01:45]
Gaan sê vir die angels[00:01:49]
Ek’s op pad na bo[00:01:52]
Gaan sê vir die angels[00:01:56]
Gaan sê vir die angels[00:01:59]
Gaan sê vir die angels[00:02:02]
Ek’s op pad na bo[00:02:06]
Gaan begrawe my in die Platteland[00:02:10]
Gooi my kissie toe [00:02:13]
Met Bosveld sand[00:02:16]