歌手: Nicholis Louw
时长: 04:03
Ek's Nog Hier - Nicholis Louw[00:00:01]
Waar ek is kry ons nie koud[00:00:15]
nie al is dit winter hier by jou[00:00:17]
En dinge wat op aarde vergaan[00:00:23]
het is dinge wat vir altyd hou[00:00:25]
Hoe dit gebeur het maak nie[00:00:31]
saak nie dis verby en als is reg[00:00:33]
En tussen ons is als vergewe[00:00:37]
want die sondaar is nou weg[00:00:41]
En my hart behoort vir[00:00:49]
altyd nou aan jou[00:00:50]
Sou jy verstaan as ek[00:00:55]
jou sê of dit verduidelik[00:00:57]
Sou jy kon keer wat met my[00:01:01]
gebeur het as jy by was[00:01:03]
Sou dit die trane op jou[00:01:08]
wang dalk net kon wegvat[00:01:10]
Babe jy huil want jy[00:01:24]
verstaan nie jy dink alles is verby[00:01:26]
Maar ek's nie in'n kis in die[00:01:33]
grond nie en Liewe Jesus sorg vir my[00:01:34]
Hoe dit gebeur het maak nie[00:01:41]
saak nie ek's jou engel ek kyk na jou[00:01:42]
Hier waar ek is is geen trane nie[00:01:47]
net die trane wat ek huil oor jou[00:01:50]
Sien my hart behoort nog[00:01:58]
altyd net aan jou[00:02:00]
Sou jy verstaan as ek[00:02:05]
jou sê of dit verduidelik[00:02:06]
Sou jy kon keer wat met[00:02:11]
my gebeur het as jy by was[00:02:13]
Sou dit die trane op jou[00:02:18]
wang dalk net kon wegvat[00:02:20]
Jy verstaan nie hoe dit voel nie[00:02:24]
Om hier voor jou te kan staan[00:02:28]
Maar ek mag nie met jou praat nie[00:02:31]
Want ek praat nou'n[00:02:34]
ander taal Probeer verstaan[00:02:35]
Want my hart behoort[00:02:44]
nog altyd net aan jou[00:02:46]
Sou jy verstaan as ek[00:02:50]
jou sê of dit verduidelik[00:02:52]
Sou jy kon keer wat met[00:02:57]
my gebeur het as jy by was[00:02:58]
Sou dit die trane op jou[00:03:03]
wang dalk net kon wegvat[00:03:05]
Want my hart behoort[00:03:10]
nog altyd net aan jou[00:03:11]
Sou jy verstaan as ek[00:03:16]
jou sê of dit verduidelik[00:03:18]
Sou jy kon keer wat met[00:03:23]
my gebeur het as jy by was[00:03:24]
Sou dit die trane op jou[00:03:29]
wang dalk net kon wegvat[00:03:31]
wegvat[00:03:36]
kon wegvat[00:03:42]