• 转发
  • 反馈

《Net Hier》歌词


歌曲: Net Hier

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:02

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Net Hier

Net Hier - Nicholis Louw[00:00:00]

Jy's net hier in my hart[00:00:03]

Hier in my hart[00:00:06]

Hier in my hart[00:00:08]

Jy's net hier in my hart[00:00:10]

Hier in my hart[00:00:12]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:00:14]

As ek aan jou dink is dit verby met my[00:00:24]

Want dit bly by my ek het jou gekry[00:00:27]

Jy's nog altyd die mooiste meisie vir my[00:00:31]

Dis net ek en jy[00:00:35]

Jy's net hier in my hart[00:00:38]

As ek jou soek is jy alewig daar[00:00:41]

En jy ken die pad[00:00:45]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:00:48]

Almal is jaloers ek voel vere[00:00:59]

Want die son gaan skyn al reë n dit[00:01:02]

Ek is mal oor jou maar jy weet dit[00:01:06]

Dis net ek en jy[00:01:10]

Jy's net hier in my hart[00:01:13]

As ek jou soek is jy alewig daar[00:01:16]

En jy ken die pad[00:01:20]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:01:23]

Jy's net hier in my hart[00:01:27]

As ek jou soek is jy alewig daar[00:01:31]

En jy ken die pad[00:01:35]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:01:38]

As jy in my oë kyk voel dit of jy wil sê[00:01:44]

Almal om ons soek wat ons klaar het[00:01:51]

Jy't my hart gered[00:01:58]

Hier in my hart[00:02:02]

Hier in my hart[00:02:04]

Jy's net hier in my hart[00:02:06]

Hier in my hart[00:02:09]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:02:10]

Jy's net hier in my hart[00:02:14]

As ek jou soek is jy alewig daar[00:02:17]

En jy ken die pad[00:02:21]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:02:24]

Jy's net hier in my hart[00:02:28]

As ek jou soek is jy alewig daar[00:02:31]

En jy ken die pad[00:02:36]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:02:39]

Jy's net hier in my hart[00:02:42]

Hier in my hart[00:02:45]

Hier in my hart[00:02:47]

Jy's net hier in my hart[00:02:49]

Hier in my hart[00:02:52]

En ek wonder waar kry ek jou vandaan[00:02:53]