所属专辑:Energie
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:40
Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw[00:00:00]
Ek kan nie wag om jou vanaand te bel[00:00:17]
Kan nie wag dat jy die foon optel[00:00:21]
Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie[00:00:25]
Jy is alles wat my siel wou he[00:00:33]
Jy is alles wat my hart wil se[00:00:37]
Jy is alles en nog meer vir my[00:00:41]
Maar jy't vergeet[00:00:47]
Lyk my jy't vergeet[00:00:51]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:00:55]
Maar jy loop en mors[00:00:59]
Jy loop en mors[00:01:03]
Jy mors met my[00:01:07]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:01:11]
Maar jy loop en mors[00:01:15]
Jy loop en mors[00:01:19]
Jy mors met my[00:01:23]
Ek kyk na jou en dink aan kinders hier[00:01:29]
Kyk na jou en wat my ma sou se[00:01:33]
Kyk na jou en weet jy is my toekoms[00:01:37]
Nou ek en jy kan saam die paadjie loop[00:01:44]
Ek en jy kan saam 'n huisie koop[00:01:49]
Ek en jy het niemand anders nodig nie[00:01:53]
Maar jy't vergeet[00:01:59]
Lyk my jy't vergeet[00:02:03]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:02:07]
Maar jy loop en mors[00:02:11]
Jy loop en mors[00:02:15]
Jy mors met my[00:02:19]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:02:22]
Maar jy loop en mors[00:02:27]
Jy loop en mors[00:02:31]
Jy mors met my[00:02:35]
Ooral om jou en my siel vat liefde[00:02:40]
Op die grond en jy draai al weer weg van my[00:02:47]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:02:58]
Maar jy loop en mors[00:03:03]
Jy loop en mors[00:03:07]
Jy mors met my[00:03:11]
Ek gee jou emmers vol liefde[00:03:14]
Maar jy loop en mors[00:03:19]
Jy loop en mors[00:03:23]
Jy mors met my[00:03:27]
Jy mors met my[00:03:31]