所属专辑:Storm van Liefde
歌手: Adam Tas
时长: 03:03
Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas[00:00:00]
Written by:Kobus "Koekoes" Bezuidenhoud[00:00:03]
Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis[00:00:16]
Lieve Jesus en my pa[00:00:20]
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste[00:00:25]
Wat so pla[00:00:30]
Op 'n Agastoof staan 'n ketel en kook[00:00:33]
Soet swart boeretroos[00:00:37]
Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig[00:00:41]
En in my pa se blou blou oë[00:00:45]
En is dit is hoe Sy Hemel lyk[00:00:49]
En is dit is hoe Sy Hemel proe[00:00:53]
En hoeveel paaitjies moes hy loop[00:00:57]
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe[00:01:01]
En hoeveel paaie mos hy loop[00:01:05]
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe[00:01:09]
Op 'n visserman skuit in 'n silwer see[00:01:30]
Sit my vriend Schalk en vang[00:01:34]
Sulke groot vet visse wat sy nette skeur[00:01:38]
En soos reën in sy boot in val[00:01:42]
En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk[00:01:46]
Daar's 'n glimlag in sy oë[00:01:50]
En sy laaste vakansie was so welverdiend[00:01:55]
Soos Manna uit die Hand van Bo[00:01:59]
En is dit is hoe Sy Hemel lyk[00:02:03]
En is dit is hoe Sy Hemel proe[00:02:07]
En hoeveel paaitjies mos hy loop[00:02:11]
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe[00:02:15]
En hoeveel paaie mos hy loop[00:02:20]
Om 'n stukkie van daai Hemel te proe[00:02:24]
Laparsu ur deburduryen se als[00:02:52]
Is ok my bra[00:02:57]