所属专辑:Energie
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:04
Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw[00:00:00]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:02]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:06]
Generaal[00:00:09]
Sy kon my gedagtes lees[00:00:13]
'N storie van 'n oorlog[00:00:18]
Wat vandag begin[00:00:22]
Nooit sal ek daai dag vergeet[00:00:28]
Het dadelik geweet[00:00:32]
Ons gaan mekaar mos opvreet[00:00:36]
Dis finaal dis finaal[00:00:42]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:50]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:54]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:57]
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:01:01]
Generaal[00:01:08]
Sy het my gesalueer[00:01:13]
Ek kon myself nie keer nie[00:01:16]
My hart is beseer[00:01:21]
Haar pa se geweer[00:01:27]
Is oorgelaai en ek sou[00:01:31]
Nooit kon raai dit sou gebeur nie[00:01:35]
Dis finaal dis finaal[00:01:42]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:49]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:01:53]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:56]
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:00]
Generaal[00:02:07]
Bomme ontplof hier binne my[00:02:12]
En sy het haar visier op my[00:02:15]
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor[00:02:19]
Generaal ek het my hart verloor[00:02:22]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:28]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:02:31]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:35]
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:39]
Generaal[00:02:46]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:50]
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:54]