• 转发
  • 反馈

《Jakarandakoningin》歌词


歌曲: Jakarandakoningin

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Heinz Winckler

时长: 04:21

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jakarandakoningin

Jakarandakoningin - Heinz Winckler[00:00:00]

Written by:Heinz Winckler[00:00:01]

Dis heerlike lente die winter 's verby[00:00:19]

Alles wat grys was het kleur begin kry[00:00:24]

Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:00:29]

Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit[00:00:38]

Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit[00:00:43]

En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:00:47]

Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:00:57]

Jakarandakoningin jy's my einde my begin[00:01:05]

Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin[00:01:14]

Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin[00:01:24]

Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin[00:01:33]

Dis heerlike lente die hartseer 's verby[00:01:44]

Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my[00:01:49]

En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:01:53]

Ek luister ons song en onthou die begin[00:02:03]

Die woorde die wysie en hoe jy dit sing[00:02:07]

Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:02:12]

Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy[00:02:21]

Jakarandakoningin jy's my einde my begin[00:02:30]

Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin[00:02:39]

Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin[00:02:49]

Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin[00:02:58]

Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my[00:03:09]

Beautiful verby[00:03:16]

Blomme bloeisel mooi beautiful verby[00:03:18]

Jakarandakoningin jy's my einde my begin[00:03:26]

Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin[00:03:36]

Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin[00:03:45]

Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin[00:03:54]

Nou maak alles vir my sin naby jou[00:04:04]

Jakarandakoningin[00:04:08]