所属专辑:’n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:02
Generaal (Live) - Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Bennie Prinsloo/Don Ke[00:00:00]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:00]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:03]
Yeah baby[00:00:08]
Sy kon my gedagtes lees[00:00:11]
'N storie van 'n oorlog[00:00:16]
What vandag begin[00:00:20]
Nooit sal ek daai dag vergeet[00:00:26]
Het dadelik geweet[00:00:31]
Ons gaan mekaar mos opvreet[00:00:34]
This finaal this finaal[00:00:40]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:48]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:51]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:55]
Ek weet this radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:00:59]
Oh oh oh[00:01:04]
Generaal[00:01:06]
Oh yeah[00:01:07]
Sy het my gesalueer[00:01:10]
Ek kon myself nie keer[00:01:15]
My hart is beseer[00:01:19]
Haar pa se geweer[00:01:25]
Is oorgelaai en ek sou[00:01:29]
Nooit kon raai dit sou gebeur nie[00:01:33]
This finaal this finaal[00:01:40]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:47]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:01:51]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:54]
Ek weet this radikaal maar sy's fenominaal generaal generaal[00:01:58]
Bomme ontplof hier binne my[00:02:10]
En sy het haar fisier op my[00:02:13]
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor[00:02:17]
Generaal ek het my hart verloor[00:02:20]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:26]
My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:02:29]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:33]
Ek weet this radikaal maar sy's fenominaal generaal generaal[00:02:37]
Woo woo[00:02:46]
Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:48]
Ek weet this radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:51]