所属专辑:Ek Kan Weer In Liefde Glo
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:07
Ek Kan Weer in Liefde Glo - Heinz Winckler[00:00:00]
Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer[00:00:01]
Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees[00:00:09]
Gebreekte beloftes het my weer op my knie gedwing[00:00:17]
Verlore gebroke maar jy het weer die hoop terug gebring[00:00:25]
Jy't my geleer om weer te glo[00:00:33]
En ek ek kan weer in liefde glo[00:00:40]
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy[00:00:47]
Ek ek kan nou weer asem haal[00:00:59]
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees[00:01:03]
Ek kan weer in liefde glo[00:01:11]
Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek[00:01:15]
Daar's niks meer verlore[00:01:23]
En nou voel alles weer perfek[00:01:27]
Jy't my geleer om weer te glo[00:01:31]
En ek ek kan weer in liefde glo[00:01:38]
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy[00:01:45]
Ek ek kan nou weer asem haal[00:01:57]
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees[00:02:01]
Ek kan weer in liefde glo[00:02:09]
Waar sal ons sonder liefde wees[00:02:12]
Jy't my geleer om weer te glo[00:02:19]
En ek ek kan weer in liefde glo[00:02:26]
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy[00:02:33]
Ek ek kan nou weer asem haal[00:02:45]
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees[00:02:49]
Ek kan weer in liefde glo[00:02:57]