所属专辑:Storm van Liefde
歌手: Adam Tas
时长: 03:24
Skilpadtepel - Adam Tas[00:00:00]
Hy was die baas van 'n dorperplaas met die naam van Skilpadtepel[00:00:16]
Maar die reën bly weg sy skape vrek[00:00:23]
Hy vat sy vrou na 'n ander plek[00:00:27]
Hy was die baas van 'n verlate plaas met die naam van Skilpadtepel[00:00:31]
In die hartjie van die boesmanland[00:00:38]
Waar die son 'n christen in die hel in brand[00:00:41]
Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar[00:00:45]
En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het[00:00:52]
En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy[00:01:00]
Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:01:07]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:01:15]
Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:01:20]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:01:27]
Daar op Skilpadtepel[00:01:34]
Instrumenteel[00:01:51]
Hy drink sy olof bergh nou met regte coke[00:01:51]
Hy braai sy skaap op doringhout[00:01:55]
Sy veld loop geil die tweeling lam[00:01:59]
Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam[00:02:03]
Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:02:08]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:16]
Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:02:21]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:28]
Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:02:34]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:41]
Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel[00:02:46]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:54]
Daar op Skilpadtepel[00:03:01]