• 转发
  • 反馈

《In Die Huis Waar Stilte Woon》歌词


歌曲: In Die Huis Waar Stilte Woon

所属专辑:Man Van Stof

歌手: Adam Tas

时长: 04:51

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

In Die Huis Waar Stilte Woon

In Die Huis Waar Stilte Woon - Adam Tas[00:00:01]

Written by:Adam Tas/Koekoes Bezuidenhout[00:00:01]

En hyt gewoon op n plaas duskant senekal[00:00:33]

Dit was n veë plaas met 'n mooi opstal[00:00:36]

En dis moeilik om te glo[00:00:40]

Dis die huis waar stilte woon[00:00:43]

En die kamers se ruit is steeds gebreek[00:00:50]

Daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek[00:00:53]

Die skerwe nog op die plankvloer le[00:00:56]

In die huis waar stilte woon[00:01:00]

Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:01:05]

En hyt haar lief soos geen ander[00:01:12]

O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:01:19]

Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:01:26]

En die reuk van brood hang nie meer daar[00:01:33]

Dis net sy stoppelbaard wat na die kiekies staar[00:01:36]

Om te sien of haar glimlag nog die selfde lyk[00:01:40]

Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk[00:01:43]

Hy se my baby ek trap n bloedspoor tot hier voor ons agterdeur[00:01:49]

En voor ons God se altaar skaaf ek nou my kniee deur[00:01:56]

Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:02:05]

En hyt haar lief soos geen ander[00:02:12]

O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:02:19]

Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:02:26]

En hy het haar gekry op die plaas se stoep[00:03:00]

Haar arms en haar bene was vol bloed[00:03:03]

Hyt haar vas gedruk en nog asem in haar lyf gesoek[00:03:06]

En hy strooi haar as in n bloedrivier[00:03:16]

Spoel tot op strande ver van hier[00:03:20]

Sodat haar siel kan woon in n sandkasteel[00:03:23]

En die kinders heel dag hul ma kan speel[00:03:26]

En laat wilde rose deur sy geraamtes rank[00:03:40]

Oblum magelou[00:03:44]

Oggend mis[00:03:46]

Sodat vlinders vlugtig sitplek vind[00:03:48]

Op die plekke waar hy stukkend is[00:03:51]

Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:03:59]

En hyt haar lief soos geen ander[00:04:05]

O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:04:12]

Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:04:19]