• 转发
  • 反馈

《Net Vir Jou(Bonussnit)》歌词


歌曲: Net Vir Jou(Bonussnit)

所属专辑:Hier naby Jou

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:06

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Net Vir Jou(Bonussnit)

Net Vir Jou (Bonussnit) - Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]

Jy kyk altyd weg as jy praat met my[00:00:09]

Die snik in jou woorde sê dit duidelik[00:00:14]

Lets in jou breek en jy sê vir my[00:00:19]

Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry[00:00:23]

Trane loop oor my hande[00:00:29]

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe[00:00:37]

Net vir jou[00:00:47]

Net vir jou[00:00:51]

Net vir jou[00:00:56]

Net vir jou[00:01:01]

'N Dag sonder jou is 'n ewigheid[00:01:16]

Want jy is my hele lewe[00:01:21]

Maar jy weet jy's vry om jou vlerke te sprei[00:01:26]

Jou hart gaan breek want daar's fout met my[00:01:30]

Trane loop oor my hande[00:01:37]

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe[00:01:44]

Net vir jou[00:01:54]

Net vir jou[00:01:58]

Net vir jou[00:02:03]

Net vir jou[00:02:08]

Die lewe voor jou was 'n lewe sonder vrede[00:02:15]

En toe kom jy en wys vir my die regte pad[00:02:19]

Jy is altyd daar leer my al jou waardes[00:02:24]

Jy weet ek werk nie sonder jou[00:02:29]

'N Dag sonder jou is 'n ewigheid[00:02:55]

Trane loop oor my hande[00:03:01]

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe[00:03:08]

Net vir jou[00:03:18]

Net vir jou[00:03:22]

Net vir jou[00:03:27]

Net vir jou[00:03:32]

Net vir jou[00:03:37]

Net vir jou[00:03:42]

Net vir jou[00:03:46]

Net vir jou[00:03:51]