歌手: Nicholis Louw
时长: 03:18
Kom Na My - Nicholis Louw[00:00:01]
Ek het gedink daaraan om die[00:00:07]
maan vir jou te bring en deur die see te swem[00:00:08]
My liefling net vir jou[00:00:15]
Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink[00:00:20]
en wonder of ek weer een nag sal kom[00:00:23]
En wat sou jy tog met die maan kon maak[00:00:26]
Ja wat sou jy tog met die maan kon maak[00:00:33]
Die nagte sou my opvreet[00:00:43]
sonder jou in my gedagtes[00:00:45]
My hart sou nie die angs en droef kon staan[00:00:49]
Jou wese is vir my net soos[00:00:55]
die eerste wintersblom in Mei[00:00:58]
So bloei my hart terwyl ek vir jou wag[00:01:02]
Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag[00:01:08]
Die somersnag is in my siel vanaand[00:01:15]
Die winters in my hart is nou verby[00:01:21]
Die lentebloeisels blom[00:01:28]
vir my soos jy en jy is naby my[00:01:30]
Jy's hier jy's naby my[00:01:34]
Vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs[00:01:42]
my sit en luister en ons kan net gesels[00:01:46]
Ek kan nie glo dis ek die[00:01:55]
een by wie jy vanaand wil wees[00:01:57]
Hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf[00:02:01]
Ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf[00:02:07]
Die somersnag is in my siel vanaand[00:02:23]
Die winters in my hart is nou verby[00:02:29]
Die lentebloeisels blom[00:02:35]
vir my soos jy en jy is naby my[00:02:38]
Jy's hier jy's naby my[00:02:42]
Kom na my kom na my[00:02:50]
Kom na my jy's naby my[00:02:56]
Kom na my[00:03:05]