• 转发
  • 反馈

《Want as ek droom》歌词


歌曲: Want as ek droom

所属专辑:Terms & Conditions

歌手: Karen Zoid

时长: 03:47

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Want as ek droom

Want as ek droom - Karen Zoid[00:00:00]

Written by:Karen Zoid/Sean Bu[00:00:00]

As ek staan staan ek alleen[00:00:00]

Ek wonder weer wat nou[00:00:06]

Ek wil meer as net oorleef[00:00:12]

Die einde kom so gou[00:00:17]

Elke keer wat ek weer probeer[00:00:23]

En oor begin weet ek ek sal moet[00:00:29]

Elke maal weer die prys betaal[00:00:35]

Jy lag my uit en ek maak my o toe[00:00:41]

Want as ek droom voel ek die oomblik[00:00:45]

Want as ek droom is ek al daar[00:00:51]

Want as ek droom is als vergete[00:00:57]

Want as ek droom kan ek weer staan[00:01:02]

Net as ek droom mmmmm net as ek droom[00:01:08]

Ek sal val ek sal opstaan[00:01:21]

Selfs al kry ek seer[00:01:27]

Waars die deur wat oop sal gaan[00:01:33]

Die kans wat ek begeer[00:01:38]

Nog 'n keer wat ek weer probeer[00:01:44]

En oor begin my voete ken die pad[00:01:50]

Elke maal sal ek die prys betaal[00:01:56]

Jy lag my uit en ek maak my o toe[00:02:02]

Want as ek droom voel ek die oomblik[00:02:06]

Want as ek droom is ek al daar[00:02:12]

Want as ek droom is als vergete[00:02:17]

Want as ek droom is als volmaak[00:02:23]

Gee my 'n kans om myself te kan wees[00:02:34]

Gee my 'n kans om te gee[00:02:40]

Gee my 'n kans om my droom uit te leef[00:02:45]

Gee my 'n kans gee my 'n kans gee my 'n kans[00:02:51]

Want as ek droom voel ek die oomblik[00:02:58]

Want as ek droom is ek al daar[00:03:04]

Want as ek droom is als vergete[00:03:09]

Want as ek droom kan ek weer staan[00:03:15]

Net as ek droom net as ek droom net as ek droom[00:03:21]