• 转发
  • 反馈

《As Musiek Begin Speel》歌词


歌曲: As Musiek Begin Speel

所属专辑:Zoid Afrika

歌手: Karen Zoid

时长: 04:26

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

As Musiek Begin Speel

As Musiek begin Speel - Karen Zoid[00:00:00]

Written by:Karen Zoid[00:00:02]

Hulle sê ons moet glo[00:00:05]

Net soos die kinders[00:00:07]

So is hierdie lewe[00:00:10]

Dan net vir beginners[00:00:12]

Seuntjies word manne[00:00:15]

En gaan sit dan in 'n kroeg[00:00:17]

En lyk moeg[00:00:22]

My seun[00:00:25]

Jy moet luister[00:00:26]

As ek vir jou sê[00:00:27]

Jy gaan eendag moet veg[00:00:30]

Met als wat jy het[00:00:33]

Soms gaan jy voel[00:00:35]

Wat is die doel genoeg[00:00:37]

Is genoeg[00:00:42]

Ek wil hê jy moet saam sing[00:00:43]

As musiek begin speel[00:00:47]

En dans in[00:00:49]

Die somer se reën en soek vir[00:00:52]

Die reënboog langs die pad[00:00:58]

My skat[00:01:02]

Hardloop in die see in[00:01:05]

Met jou jeans aan[00:01:10]

Kyk uit vir 'n meermin[00:01:13]

En deel in gesprekke[00:01:15]

Oor al die mooi plekke[00:01:18]

Langs die kus[00:01:20]

Bly bewus[00:01:23]

Van jouself[00:01:25]

Net nie te veel nie[00:01:29]

Ook nie te min nie[00:01:34]

Maar net nie te veel nie[00:01:39]

Ek wil hê jy moet saam sing[00:01:44]

As musiek begin speel[00:01:48]

En dans in[00:01:50]

Die somer se reën en soek vir[00:01:53]

Die reënboog langs die pad[00:01:58]

My skat[00:02:03]

En as jy ooit voel[00:02:06]

Die lewe is net een groot gesuffer[00:02:08]

Reik jou hande uit[00:02:16]

En help 'n ander[00:02:19]

Met minder[00:02:23]

As jy[00:02:26]

Gaan maak iemand bly[00:02:29]

Want dan sal jy[00:02:35]

Altyd kan saam sing[00:02:40]

As die musiek begin speel[00:02:43]

En dans in[00:02:45]

Die somer se reën en soek vir[00:02:48]

Die reënboog langs die pad[00:02:53]

My skat[00:02:58]

Hardloop die see in[00:03:01]

Met jou jeans aan[00:03:06]

Kyk uit vir 'n meermin[00:03:08]

En as jy haar vind[00:03:11]

Is ek bly my kind[00:03:14]

Want ek weet twee dromers[00:03:16]

Is beter as een[00:03:18]

Nananana yeah[00:03:22]

Nananana yeah yeah[00:03:24]

Nananana yeah[00:03:27]

Nananana yeah yeah[00:03:29]

Nananana yeah[00:03:32]

Nananana yeah yeah[00:03:34]

Nananana yeah[00:03:37]

Nananana yeah yeah yeah[00:03:39]

Nananana yeah[00:03:42]

Nananana yeah[00:03:44]

Nananana yeah[00:03:47]

Nananana yeah yeah yeah[00:03:49]

Nananana yeah[00:03:52]

Nananana yeah yeah yeah[00:03:54]

Wil he jy moet saam sing[00:04:01]

Ek wil he jy moet saam sing[00:04:05]

Ek wil he jy moet saam sing[00:04:10]

My kind[00:04:16]