• 转发
  • 反馈

《Jy’s My Alles》歌词


歌曲: Jy’s My Alles

所属专辑:Vergeet en Vergewe

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:15

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jy’s My Alles

Jy's my alles[00:00:00]

Alles alles[00:00:02]

Jy's my alles[00:00:04]

Alles alles alles[00:00:06]

Jy's my alles[00:00:07]

Jy's my lewe[00:00:09]

Jy is die klop hier in my hart[00:00:11]

Alles om my[00:00:15]

Alles voor my[00:00:17]

Alles wat ek saam my vat[00:00:18]

Vir nog 'n honderd jare[00:00:23]

Wil ek net joune bly[00:00:27]

Jy's my alles[00:00:29]

Alles alles alles[00:00:31]

Jy is my lewe[00:00:33]

Volmaakte mens[00:00:36]

Voltooide wens[00:00:40]

Perfek gemaak[00:00:44]

Opnuut geraak[00:00:47]

Ontblote hart[00:00:51]

Wat myne tart[00:00:55]

So ongetem ek wil jou ken[00:00:58]

Jy's my alles[00:01:06]

Jy's my lewe[00:01:08]

Jy is die klop hier in my hart[00:01:10]

Alles om my[00:01:14]

Alles voor my[00:01:15]

Alles wat ek saam my vat[00:01:17]

Vir nog 'n honderd jare[00:01:22]

Wil ek net joune bly[00:01:25]

Jy's my alles[00:01:28]

Alles alles alles[00:01:30]

Jy is my lewe[00:01:32]

Soms roekeloos[00:01:35]

Tot ek jou troos[00:01:39]

Verbeeldingryk[00:01:42]

Dis in jou kyk[00:01:46]

Omvergegooi[00:01:50]

Jy is te mooi[00:01:53]

So ongetem ek wil jou ken[00:01:57]

Jy's my alles[00:02:05]

Jy's my lewe[00:02:07]

Jy is die klop hier in my hart[00:02:08]

Alles om my[00:02:12]

Alles voor my[00:02:14]

Alles wat ek saam my vat[00:02:16]

Vir nog 'n honderd jare[00:02:20]

Wil ek net joune bly[00:02:24]

Jy's my alles[00:02:27]

Alles alles alles[00:02:29]

Jy is my lewe[00:02:30]

Jy maak my heel[00:02:35]

Jy maak dat ek met jou wil deel[00:02:37]

Jy ken my hart[00:02:43]

Jou liefde sal my nooit verveel[00:02:45]

Want jy's deel[00:02:49]

Van als wat kosbaar is vir my[00:02:52]

Ons tye saam tyd vlieg verby[00:02:57]

Jy's my alles[00:03:03]

Jy's my lewe[00:03:05]

Jy is die klop hier in my hart[00:03:07]

Alles om my[00:03:11]

Alles voor my[00:03:13]

Alles wat ek saam my vat[00:03:14]

Vir nog 'n honderd jare[00:03:19]

Wil ek net joune bly[00:03:22]

Jy's my alles[00:03:25]

Alles alles alles[00:03:27]

Jy is my lewe[00:03:29]

Jy's my alles[00:03:33]

Jy's my lewe[00:03:34]

Jy is die klop hier in my hart[00:03:36]

Alles om my[00:03:40]

Alles voor my[00:03:42]

Alles wat ek saam my vat[00:03:44]

Vir nog 'n honderd jare[00:03:48]

Wil ek net joune bly[00:03:52]

Jy's my alles[00:03:55]

Alles alles alles[00:03:56]

Jy is my lewe[00:03:58]

Jy's my alles[00:04:02]

Alles alles alles[00:04:04]

Jy is my lewe[00:04:06]

Jy's My Alles - Nicholis Louw[00:04:08]