时长: 03:30
Trein Na Pretoria - Manie Jackson[00:00:00]
Written by:Dock Walsh[00:00:01]
Dit het gebeur op die trein na Pretoria[00:00:12]
Die weer was bitterlik koud[00:00:18]
In 'n hoekie sit 'n meisie[00:00:24]
Sy lyk vir my skaam en benoud[00:00:29]
Die kondukteur vra vir haar kaartjie[00:00:36]
Sy se nee sy't nie geld om een te koop[00:00:42]
Maar ek moet gaan na Pretoria[00:00:48]
Al moet ek ook daarheen loop[00:00:54]
My moeder le daar op sterwe[00:01:06]
En ek is haar enigste kind[00:01:11]
Ek moet gaan na Pretoria[00:01:17]
As ek haar nog lewend wil vind[00:01:23]
Die kondukteur die neem toe haar handjie[00:01:29]
Daar is trane in sy een linker oog[00:01:35]
Jy kan ry met my na Pretoria[00:01:41]
Al moet ek jou kaartjie betaal[00:01:47]
In die kerkhof daar in Pretoria[00:02:17]
Is daar 'n nuwe hopie grond[00:02:23]
Onder daardie hopie le begrawe[00:02:29]
'N droewige kindjie se moeder[00:02:35]
Die konduteur neem weer haar handjie[00:02:41]
Toe hy sien hoe die kleine meisie ly[00:02:46]
Ek het nie eens 'n kind nie[00:02:53]
En nou kan jy maar by my bly[00:02:58]
Ek het nie eens 'n kind nie[00:03:04]
En nou kan jy maar by my bly[00:03:10]