• 转发
  • 反馈

《Nommer Asseblief》歌词


歌曲: Nommer Asseblief

所属专辑:Energie

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Nommer Asseblief

Nommer Asseblief - Nicholis Louw[00:00:00]

Die enigste gedagte wat ek aan kan dink[00:00:05]

Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing[00:00:08]

Het al drie keer na mekaar gekyk[00:00:12]

Om die kampvuur[00:00:15]

En dis vyf uur in die oggend en die son kom op[00:00:19]

Maar jy se die koppie koffie laat die koue stop[00:00:23]

Ek het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag[00:00:26]

En wag vir jou [00:00:32]

Weet nie hoe lank ek kan terug hou[00:00:36]

Ja ek wag vir jou[00:00:39]

Of kom ek vra jou nou[00:00:43]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:00:47]

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies[00:00:50]

By my linkerwang[00:00:53]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:00:54]

Skryf dit op my hand sodat[00:00:57]

Ek jou kan bel as ek na jou verlang[00:00:59]

Elke keer vra ek weer[00:01:02]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:01:08]

Se vir my[00:01:12]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:01:15]

Jy't nee gese vir Jaco met die Springboktrui[00:01:20]

Maar tien minute later sit jy lansaan my[00:01:23]

Met Elvis wat ons serenade van agter[00:01:27]

Bring your hounddog bring your hounddog[00:01:31]

Dis twaalf grade buite maar my voorkop sweet[00:01:34]

Al dertien van ons pelle lyk of hulle weet[00:01:37]

Wat ek net ook gese het vir jou[00:01:41]

En wag vir jou [00:01:47]

Weet nie hoe lank ek kan terug hou[00:01:51]

Ja ek wag vir jou[00:01:54]

Of kom ek vra jou nou[00:01:58]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:02:01]

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies[00:02:04]

By my linkerwang[00:02:08]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:02:08]

Skryf dit op my hand sodat[00:02:11]

Ek jou kan bel as ek na jou verlang[00:02:14]

Elke keer vra ek weer[00:02:17]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:02:23]

Se vir my[00:02:27]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:02:30]

Ek sms vir jou 'n dubbelpunt en dan 'n hakkie[00:02:33]

Ekke smile want ek voel lucky[00:02:38]

Dubbel kruisie dubbel nul[00:02:42]

Jy weet jy wil jy weet jy wil[00:02:45]

Weet nie meer hoe lank ek kan terug hou[00:02:51]

Ja ek wag vir jou[00:02:54]

Of kom ek vra jou nou[00:02:58]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:03:02]

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies[00:03:05]

By my linkerwang[00:03:08]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:03:09]

Skryf dit op my hand sodat[00:03:12]

Ek jou kan bel as ek na jou verlang[00:03:14]

Elke keer vra ek weer[00:03:17]

Kan ek jou nommer asseblief kry [00:03:23]

Se vir my[00:03:27]

Kan ek jou nommer asseblief kry[00:03:30]