• 转发
  • 反馈

《Is Dit Hoe Die Hemel Lyk》歌词


歌曲: Is Dit Hoe Die Hemel Lyk

所属专辑:10+10

歌手: Adam Tas

时长: 03:14

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk - Adam Tas[00:00:00]

Written by:Kobus Bezuidenhout[00:00:01]

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis[00:00:19]

Sit liewe jesus en my pa[00:00:23]

Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla[00:00:27]

Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos[00:00:35]

Daar's 'n glimlag op jesus se gesig[00:00:44]

En in my pa se blou blou oë[00:00:48]

En is dit is hoe sy hemel lyk[00:00:52]

En is dit is hoe sy hemel proe[00:00:56]

En hoeveel paaitjies moes hy loop[00:01:01]

Om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:01:04]

En hoeveel paaie mos hy loop[00:01:09]

Om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:01:13]

Op 'n visserman skuit in 'n silwer see[00:01:34]

Sit my vriend schalk en vang[00:01:38]

Sulke groot vet visse wat sy nette skeur[00:01:42]

En soos reën in sy boot in val[00:01:47]

En ek sien hoe hy na sy hemel kyk[00:01:51]

Daar's 'n glimlag in sy oë[00:01:55]

En sy laaste vakansie was so welverdiend[00:02:00]

Soos manna uit die hand van bo[00:02:04]

En is dit is hoe sy hemel lyk[00:02:08]

En is dit is hoe sy hemel proe[00:02:12]

En hoeveel paaitjies mos hy loop[00:02:16]

Om 'n stukkie van sy hemel te proe[00:02:21]

En hoeveel paaie mos hy loop[00:02:25]

Om 'n stukkie van daai hemel te proe[00:02:29]

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis[00:02:51]

Sit liewe jesus en my pa[00:02:55]

Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla[00:02:59]