• 转发
  • 反馈

《24/7/365》歌词


歌曲: 24/7/365

所属专辑:Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1

歌手: Heinz Winckler

时长: 03:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

24/7/365

24/7/365 - Heinz Winckler[00:00:00]

Written by:Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]

Tyd vlieg vinnig by ons verby elke[00:00:18]

Oomblik is n skat vir jou en my[00:00:21]

Maak nie saak[00:00:25]

Waar ek is saam met jou nie jou nie[00:00:27]

Ek sê te veel eendag as ek groot is[00:00:32]

Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou[00:00:36]

Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou[00:00:40]

Oh 24 7 3 6 5[00:00:46]

Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:00:50]

H** lief ek is vir jou[00:00:54]

Oh 24 7 3 6 5[00:01:00]

Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:01:05]

H** lief ek is vir jou[00:01:09]

Vir jou[00:01:15]

4 seisoene week 25[00:01:23]

Die horlosie se wyser tik net voort[00:01:26]

Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort[00:01:31]

Soos dit hoort[00:01:35]

As n tydmasjien moontlik was[00:01:38]

Sou ek net belangstel indien dit vir my[00:01:41]

Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee[00:01:45]

Oh 24 7 3 6 5[00:01:51]

Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:01:55]

H** lief ek is vir jou[00:02:00]

Oh 24 7 3 6 5[00:02:06]

Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:02:10]

H** lief ek is vir jou[00:02:14]

Ek wens ek was n towenaar[00:02:21]

Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar[00:02:25]

Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly[00:02:28]

24 7 3 6 5[00:02:36]

Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:39]

H** lief ek is vir jou[00:02:43]

24 7 3 6 5[00:02:51]

Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:54]

H** lief ek is vir jou[00:02:58]

Oh 24 7 3 6 5[00:03:04]

Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:03:08]

H** lief ek is vir jou[00:03:12]

Vir jou[00:03:19]

Vir jou[00:03:23]

Vir jou[00:03:26]

Vir jou[00:03:34]