所属专辑:Vrou Soek Boer (Motion Picture Soundtrack)
歌手: Adam Tas
时长: 03:35
So Verlief - Adam Tas[00:00:00]
Written by:Adam Tas[00:00:01]
Laat my ryk word asseblief[00:00:18]
Nie met baie geld nie[00:00:25]
Maar met so klein bietjie lief[00:00:27]
Laat my oud word saammet jou[00:00:32]
Maak my suksesvol asseblief[00:00:42]
Nie met n' fancy huis nie[00:00:49]
Maar met n' kaya vir my en haar ooo[00:00:52]
Waar ons kinders kan speel na die sterre staar[00:00:56]
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:01:03]
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:01:10]
En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:01:17]
Maak my geduldig asseblief[00:01:38]
Om haar te troos as sy huil[00:01:45]
En om kwaad vir verstaan te ruil[00:01:48]
Maak van my n' gentle man[00:01:52]
Maak my standvastig asseblief[00:01:59]
Soos die rots waarop my huisie staan[00:02:05]
Die getroue draai van ons wentelbaan[00:02:09]
Maak vir my net soos dit[00:02:13]
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:02:19]
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:02:26]
En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:02:33]
Waar ek koop n' ring vir daai vinger[00:02:40]
Waarom jy my draai[00:02:44]
En ek koop n' rok vir daai lyfie wat jy so swaai[00:02:47]
Want ek is so verskriklik verlief[00:02:55]
Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:03:01]
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:03:08]
En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:03:15]
En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:03:29]