所属专辑:Op Aanvraag...
歌手: Dozi
时长: 04:17
Liza se Klavier - Dozi[00:00:00]
Ek het 'n vriendin ver by die blou see[00:00:20]
Teen die hang van tafelberg[00:00:28]
As die son sak[00:00:32]
Speel[00:00:34]
Sy die mooiste melodiëe[00:00:35]
Haar vingers ken die pad[00:00:44]
Opgesluit in wit en swart[00:00:48]
Die klavier se grootste vreugde hartseer en[00:00:53]
Verlange verstaan die[00:01:00]
Hart se diepste smart[00:01:02]
Ja die hele wereld word stil[00:01:09]
En luister in die[00:01:13]
Donker uur[00:01:15]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:01:17]
Ja die hele wereld word stil[00:01:25]
En luister in die[00:01:30]
Donker uur[00:01:31]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:01:34]
Ek al staan op[00:01:51]
Haar balkon ek drink[00:01:56]
Haar[00:02:00]
Appelkoostee[00:02:01]
Kyk uit na kaapstad in die nag die liggies en[00:02:01]
Die swart swart see[00:02:07]
Ja die hele wereld word stil en luister in die[00:02:15]
Donker uur[00:02:21]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:02:23]
Ja die hele wereld word stil en luister in die[00:02:31]
Donker uur[00:02:37]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:02:39]
En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en[00:02:51]
Sy maat[00:02:55]
Staan op en opkyk ver na bo vannuit die vullis[00:02:59]
Van oranjestraat[00:03:06]
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel[00:03:14]
Stroom[00:03:20]
Lank na twaalf met die deure oop al moan die[00:03:23]
Bure ookal hoe[00:03:28]
Word lisa elke boemelaar se droom[00:03:30]
Ja die hele wereld word stil en luister in die[00:03:38]
Donker uur[00:03:44]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:03:46]
Ja die hele wereld word stil en luister in die[00:03:54]
Donker uur[00:04:00]
Na die naggeluide van lisa se klavier[00:04:02]