所属专辑:Op Aanvraag...
歌手: Dozi
时长: 03:43
Ou Ryperd - Dozi[00:00:00]
Ou ryperd ons ry die pad tesame[00:00:08]
Ou ryperd so deur die lewensbane[00:00:16]
Wanneer jou rydag oor is[00:00:24]
Gaan jou ou lyf lekker rus[00:00:28]
Jy ou ryperd van my[00:00:32]
Jaag maar aan ou maat[00:00:40]
Die maan skyn helder vanaand[00:00:42]
Jaag maar aan ou maat[00:00:48]
My mooientjie sy wag vir my vanaand[00:00:50]
O hoor hoe tjank die jakkals[00:00:56]
Op die rivier se brug[00:00:58]
En dra my op jou lekker ou rug[00:01:00]
Jaag maar aan ou maat [00:01:04]
Want my nooientjie sy wag daar vanaand[00:01:06]
Jippie jippie jip[00:01:15]
My ou perd[00:01:16]
Daar is voer en rus[00:01:20]
En jy doen jou bes my ou perd[00:01:22]
Dra my oor die rivier se brug[00:01:29]
Dra my op jou lekke ou rug[00:01:32]
Na my nooi sannie[00:01:36]
Die dogter van tant annie op die plaas[00:01:38]
Ou ryperd ons ry die pad tesame[00:01:44]
Ou ryperd so deur die lewensbane[00:01:52]
Wanneer jou rydag oor is[00:02:00]
Sal jou ou lyf lekker rus[00:02:04]
Jy ou ryperd van my[00:02:08]
Jippie jippie jip[00:02:16]
Jippie jippie jip[00:02:18]
My ou perd[00:02:20]
Daar is voer en rus[00:02:24]
En jy doen jou bes my ou perd[00:02:26]
Dra my oor die rivier se brug[00:02:33]
Dra my op jou lekke ou rug[00:02:36]
Na my nooi sannie[00:02:40]
Die dogter van tant annie op die plaas[00:02:43]
Jippie jippie jip[00:02:48]
Jippie jippie jip[00:02:50]
My ou perd[00:02:52]
Daar is voer en rus[00:02:56]
En jy doen jou bes my ou perd[00:02:58]
Dra my oor die rivier se brug[00:03:04]
Dra my op jou lekke ou rug[00:03:08]
Na my nooi sannie[00:03:12]
Die dogter van tant annie op die plaas[00:03:14]
Na my nooi sannie[00:03:20]
Die dogter van tant annie op die plaas[00:03:22]
Na my nooi sannie[00:03:28]
Die dogter van tant annie op die plaas[00:03:30]