• 转发
  • 反馈

《Rolbos》歌词


歌曲: Rolbos

所属专辑:Ons Beste Treffers

歌手: Janita Claassen

时长: 03:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Rolbos

rolbos - janita claassen[00:00:00]

o jou rolbos van verlange[00:00:21]

sal jy my dan nooit laat staan[00:00:25]

in my klein geheime kampie[00:00:30]

waai jy teen die drade aan[00:00:34]

vlug ek selfbedrog reaksie[00:00:39]

na die son en see en strand[00:00:43]

soek ek steeds vergeefs twee spore[00:00:48]

in die nat streep van die sand[00:00:52]

o jou rolbos waai bos tolbos[00:00:57]

ek kan mos ook voel weet jy[00:01:02]

waarom dwarrel dwarrel dwarrel[00:01:06]

die vier winde jou geraamtes rondom my[00:01:08]

o jou rolbos waai bos tolbos[00:01:16]

ek kan mos ook voel weet jy[00:01:20]

waarom dwarrel dwarrel dwarrel[00:01:25]

die vier winde jou geraamtes rondom my[00:01:27]

en al sou ek in verbeelding[00:01:39]

na die verre ruimtes gaan[00:01:43]

vind ek tolbos in die kraters[00:01:48]

van my hart se dooie maan[00:01:52]

o jou rolbos van verlange[00:01:57]

sal jy my nooit rus laat vind[00:02:01]

sal jy aan my hart bly rasper[00:02:06]

as jy skarrel voor die wind[00:02:10]

o jou rolbos waai bos tolbos[00:02:15]

ek kan mos ook voel weet jy[00:02:20]

waarom dwarrel dwarrel dwarrel[00:02:24]

die vier winde jou geraamtes rondom my[00:02:26]

o jou rolbos waai bos tolbos[00:02:33]

ek kan mos ook voel weet jy[00:02:38]

waarom dwarrel dwarrel dwarrel[00:02:42]

die vier winde jou geraamtes rondom my[00:02:45]

rolbos waai tolbos[00:02:57]

ek kan mos ook voel weet jy[00:03:01]

waarom dwarrel dwarrel dwarrel[00:03:05]

die vier winde jou geraamtes rondom my[00:03:08]

rolbos waai tolbos draai[00:03:15]

ek kan mos ook voel weet jy[00:03:19]

weet jy weet jy weet jy[00:03:24]

您可能还喜欢Janita Claassen的歌曲: