所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Janita Claassen
时长: 03:35
Rolbos - Janita Claassen[00:00:00]
O jou rolbos van verlange [00:00:21]
Sal jy my dan nooit laat staan [00:00:25]
In my klein geheime kampie [00:00:30]
Waai jy teen die drade aan [00:00:34]
Vlug ek selfbedrog reaksie [00:00:39]
Na die son en see en strand [00:00:43]
Soek ek steeds vergeefs twee spore [00:00:48]
In die nat streep van die Sand [00:00:52]
O jou rolbos waai bos tolbos [00:00:57]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:01:02]
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel [00:01:06]
Die vier winde jou geraamtes rondom my [00:01:08]
O jou rolbos waai bos tolbos [00:01:16]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:01:20]
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel [00:01:25]
Die vier winde jou geraamtes rondom my [00:01:27]
En al sou ek in verbeelding [00:01:39]
Na die verre ruimtes gaan [00:01:43]
Vind ek tolbos in die kraters [00:01:48]
Van my hart se dooie maan [00:01:52]
O jou rolbos van verlange [00:01:57]
Sal jy my nooit rus laat vind [00:02:01]
Sal jy aan my hart bly rasper [00:02:06]
As jy skarrel voor die wind [00:02:10]
O jou rolbos waai bos tolbos [00:02:15]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:02:20]
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel [00:02:24]
Die vier winde jou geraamtes rondom my [00:02:26]
O jou rolbos waai bos tolbos [00:02:33]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:02:38]
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel [00:02:42]
Die vier winde jou geraamtes rondom my [00:02:45]
Rolbos waai tolbos [00:02:57]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:03:01]
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel [00:03:05]
Die vier winde jou geraamtes rondom my [00:03:08]
Rolbos waai tolbos draai [00:03:15]
Ek kan mos ook voel weet jy [00:03:19]
Weet jy weet jy weet jy[00:03:24]