所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Janita Claassen
时长: 03:05
Meisiekind - Janita Claassen[00:00:00]
Hierdie dag belangrik my lief [00:00:15]
Die foto's in my hand het my oë bedrieg [00:00:19]
Hier was jy nog in die gradeklas [00:00:23]
Klein haarbekkie met handjies skoon gewas [00:00:28]
Hier jou kleinboet hy kon jou so pla [00:00:33]
Geduld word mos van ma's gevra [00:00:37]
Hier nou met die afskeidsdans [00:00:42]
Jou rok so mooi oë sterreglans [00:00:46]
Vandag is jou troudag my meisie [00:00:53]
Jy word 'n vrou my kind [00:00:58]
Mag vreugde groei deur die jare [00:01:02]
Hierdie jou dag toekoms wat wag [00:01:07]
My liefste my meisiekind [00:01:11]
Jy gaan weg dis soos die lewe is [00:01:18]
My meisiekind ek sal jou baie mis [00:01:23]
Daar is plek in ons familiekring [00:01:28]
Vir hom wat jou vreugde bring [00:01:32]
Meisiekind dis jou huweliksfees [00:01:37]
Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees [00:01:41]
Hierdie môre reeds pêrelgrou [00:01:46]
Word wakker lief [00:01:50]
Die toekoms wag vir jou [00:01:51]
Vandag is jou troudag my meisie [00:01:57]
Jy word 'n vrou my kind [00:02:02]
Mag vreugde groei deur die jare [00:02:06]
Hierdie jou dag toekoms wat wag [00:02:11]
My liefste my meisiekind [00:02:15]
Vandag trou ma se meisie [00:02:22]
En tog bly jy ma se kind [00:02:27]
Ons liefde sal groei deur die jare [00:02:31]
Hierdie jou dag toekoms wat wag [00:02:36]
Vir mamma se meisiekind [00:02:40]
Hierdie jou dag toekoms wat wag [00:02:48]
Vir mamma se meisiekind[00:02:52]