所属专辑:Lied Vir Die Vrou
歌手: Kurt Darren
时长: 03:31
Dans op die Tafels - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Kurt Darren/Fred den Hartog/Don Kelly/Marc Brendon/Hunter Kennedy[00:00:01]
Die dag was lank[00:00:14]
Die donker donderbuie het jou lag kom vang[00:00:18]
Nou sit jy alleen vanaand[00:00:22]
Klim van jou voete af kom maak n plan[00:00:29]
Daar is altyd iewers n party aan die gang[00:00:33]
Ja die dag was lank te lank[00:00:36]
Kom ons dans op die tafel[00:00:43]
Sit jou hande in die lug[00:00:45]
Hey mama hey mama wie is lus[00:00:47]
Om te dans op die tafels tot die sweet drup[00:00:50]
Hey mama hey mama wie is lus[00:00:54]
Hey hey oooooh[00:00:58]
Hey hey oooooh[00:01:01]
Hey hey oooooh[00:01:05]
Hey mama hey mama wie is lus[00:01:09]
Die dag was lank[00:01:13]
Jou tasse staan al weer by die deur gepak[00:01:16]
Nou sit jy weer sak in as[00:01:20]
Klim van jou voete af kom maak n plan[00:01:27]
Daar is altyd iewers n party aan die gang[00:01:31]
Ja die dag was lank te lank[00:01:34]
Kom ons dans op die tafel[00:01:41]
Sit jou hande in die lug[00:01:43]
Hey mama hey mama wie is lus[00:01:45]
Om te dans op die tafels tot die sweet drup[00:01:49]
Hey mama hey mama wie is lus[00:01:53]
Hey hey oooooh[00:01:56]
Hey hey oooooh[00:02:00]
Hey hey oooooh[00:02:03]
Hey mama hey mama wie is lus[00:02:07]
Die dag wat jy besef dat jy net joune is[00:02:26]
Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus[00:02:29]
Die dag wat jy besef dat jy net joune is[00:02:33]
Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus[00:02:36]
Kom ons dans op die tafel[00:02:40]
Sit jou hande in die lug[00:02:41]
Hey mama hey mama wie is lus[00:02:44]
Om te dans op die tafels tot die sweet drup[00:02:47]
Hey mama hey mama wie is lus[00:02:51]
Kom ons dans op die tafel[00:02:54]
Sit jou hande in die lug[00:02:56]
Hey mama hey mama wie is lus[00:02:58]
Om te dans op die tafels tot die sweet drup[00:03:01]
Hey mama hey mama wie is lus[00:03:05]
Hey hey oooooh[00:03:09]
Hey hey oooooh[00:03:12]
Hey hey oooooh[00:03:16]
Hey mama hey mama wie is lus[00:03:20]