• 转发
  • 反馈

《Ek Sit en Verlang》歌词


歌曲: Ek Sit en Verlang

所属专辑:Lekker Lekker

歌手: Kurt Darren

时长: 03:00

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Sit en Verlang

Ek Sit En Verlang - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Ekki Stein/Engelbert Simons/Gerd Grabowski/Annette Feldmann/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:08]

Onthou jy daai boom by jou ouma se huis[00:00:17]

Ek het ge wonder en jy't my gewys[00:00:20]

Aand by die dam het ons n oomblik gedeel[00:00:24]

N ster het verskiet en jy het my hart gesteel[00:00:28]

Nou hoor ek jou stem op die telefoon[00:00:33]

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom[00:00:37]

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf[00:00:42]

Ek verlang na jou lyf[00:00:47]

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf[00:00:49]

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe[00:00:56]

Dit voel nog so lank[00:01:04]

Voel so lank voor ek jou weer sien[00:01:06]

Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery[00:01:12]

Saggies ge idle om jou pa te vermy[00:01:16]

Onthou jy daai movie twee til agteen[00:01:19]

Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien[00:01:23]

Nou hoor ek jou stem op die telefoon[00:01:29]

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom[00:01:32]

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf[00:01:37]

Ek verlang na jou lyf[00:01:43]

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf[00:01:44]

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe[00:01:52]

Dit voel nog so lank[00:01:59]

Voel so lank voor ek jou weer sien[00:02:01]

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf[00:02:07]

Ek verlang na jou lyf[00:02:12]

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf[00:02:14]

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe[00:02:21]

Dit voel nog so lank[00:02:29]

Voel so lank voor ek jou weer sien[00:02:31]

Dit voel nog so lank[00:02:36]

Voel so lank voor ek jou weer sien[00:02:38]

En ek sit en verlang ooh[00:02:43]

En ek sit en verlang ooh[00:02:47]