• 转发
  • 反馈

《Slang In die Gras》歌词


歌曲: Slang In die Gras

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Kurt Darren&Laurika Rauch

时长: 03:12

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Slang In die Gras

Slang In die Gras - Kurt Darren/Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer[00:00:01]

Jy jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy[00:00:15]

Kyk verby[00:00:20]

Jy jy ruik nie meer soos chanel no 5 nie is[00:00:22]

Dit klaar is dit klaar[00:00:26]

Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan[00:00:32]

Slaap nie jy praat verby[00:00:36]

Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk[00:00:38]

Sonder my[00:00:43]

Sonder my[00:00:46]

Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my[00:00:49]

Aan jou want jy pik op my[00:00:52]

Soos 'n vis uit die water voor my oã het jy[00:00:54]

Weggegly[00:00:58]

Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang[00:01:00]

Oor jou en my[00:01:03]

En dit reãn reãn reãn want dis verby[00:01:06]

Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs[00:01:20]

My lã en droom nie[00:01:25]

Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie[00:01:27]

Meer kruis nie nie meer kruis nie[00:01:31]

Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of[00:01:37]

Weer probeer[00:01:42]

Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is[00:01:43]

Okay ek's okay[00:01:48]

Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my[00:01:54]

Aan jou want jy pik op my[00:01:57]

Soos 'n vis uit die water voor my oã het jy[00:01:59]

Weggegly[00:02:03]

Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang[00:02:05]

Oor jou en my[00:02:08]

En dit reãn reãn reãn want dis verby[00:02:11]

En dit reãn reãn reãn maar ek's okay[00:02:16]

En dit reãn reãn reãn want dis verby[00:02:42]

En dit reãn reãn reãn maar ek's okay[00:02:47]