所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Kurt Darren
时长: 03:28
Die Beste Medisyne (最好的药) - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Johan Oberholzer/Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]
Ek plak vir jou 'n pleister op[00:00:06]
N pleister om die seer te stop[00:00:10]
Dis die beste medisyne[00:00:13]
Die beste medisyne[00:00:16]
N koue lappie op jou kop[00:00:20]
N lappie om jou koors te stop[00:00:24]
Dis die beste medisyne[00:00:27]
Die beste medisyne[00:00:31]
Is jou hart weer seer[00:00:35]
Het dit weer gebeur[00:00:37]
Asem in en uit[00:00:38]
Doen dit weer 'n keer[00:00:40]
Is jou bloeddruk op[00:00:42]
Is dit in jou kop[00:00:44]
Sê my hoeveel vingers hou ek op[00:00:46]
Sê my was dit seer[00:00:50]
Want ek sal jou dokter tot jy beter word[00:00:53]
Sê my was dit seer[00:00:57]
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop[00:01:00]
Tot die seerkry stop[00:01:05]
En my liefde weer deur jou are klop klop[00:01:07]
En baby dit's die beste medisyne ahah[00:01:11]
Die beste medisyne ahah[00:01:15]
Ek luister met my stetoskoop[00:01:19]
Ek gee vir jou 'n bietjie stroop[00:01:22]
Dis die beste medisyne[00:01:26]
Die beste medisyne[00:01:29]
Ek moet vir jou 'n voorskrif gee[00:01:33]
Kom sien my môre weer 'n keer[00:01:37]
Dis die beste medisyne[00:01:40]
Die beste medisyne[00:01:44]
Is jou hart weer seer[00:01:48]
Het dit weer gebeur[00:01:50]
Asem in en uit[00:01:51]
Doen dit weer 'n keer[00:01:53]
Is jou bloeddruk op[00:01:55]
Is dit in jou kop[00:01:57]
Sê my hoeveel vingers hou ek op[00:01:58]
Sê my was dit seer[00:02:03]
Want ek sal jou dokter tot jy beter word[00:02:06]
Sê my was dit seer[00:02:10]
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop[00:02:13]
Tot die seerkry stop[00:02:17]
En my liefde weer deur jou are klop klop[00:02:20]
En baby dit's die beste medisyne ahah[00:02:24]
Die beste medisyne ahah[00:02:28]
Ahah[00:02:33]
Jou hart klop bietjie vinnig ahah[00:02:35]
Jou pyn raak al hoe minder ahah[00:02:38]
Jou pols is sonder druk so miskien moet jy oorbly vanaand[00:02:42]
Sê my was dit seer[00:02:48]
Want ek sal jou dokter tot jy beter word[00:02:50]
Sê my was dit seer[00:02:55]
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop[00:02:58]
Tot die seerkry stop[00:03:02]
En my liefde weer deur jou are klop en klop[00:03:04]
En baby dit's die beste medisyne ahah[00:03:08]
Die beste medisyne ahah[00:03:12]
Die beste medisyne ahah[00:03:16]
Ek's die beste medisyne[00:03:20]